Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

13 On Marsh

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Suna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 16 resensies vir 13 On Marsh
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Robert E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert E

The centrally and safely located accommodation was very clean and we immediately felt comfortable. The handover of the keys and communication with the hostess was easy. We will be happy to come back!

Uncomplicated communication with the hostess and easy key transfer. The accommodation had everything we needed for our short stay.

Rochelle M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle M

Great place!

We loved staying at 13 On Marsh. It was such a comfortable and smart place to stay. It was central to the beach and restaurants. Highly recommended and a place we'd stay without hesitation on our next visit to Mosselbay. Wonderful breakfast included.

Wikus O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wikus O

Baie nice.

Was lekker om so in die middedorp te bly. Diens is vriendelik en dit is 'n lekker atmosfeer met die koffiewinkel en bloemiste op dieselfde perseel. Sal dit regtig aanbeveel.

Nic V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nic V

Lieflike plek!

Baie gerieflike en naby alles.

Annita L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annita L

We genoten van die kamer op die gelijkvloers. Alle probleme is dadelik opgelos.

Ons het dit na ons sin gehad, alles was in orde, en ons kon te voet na die strand toe gaan.

Judy V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy V

Baie mooi en gerieflik geleë.

Die woonstelletjie is baie baie mooi en gerieflik geleë. Ook baie veilig met sy eie parkeerplek agter 'n hek. Naby aan alles en reg langs die Coffee Club wat heerlike kos bedien asook die ontbyte. Sal gerus weer daar bly. Enigste klein probleempie was die aircon - maak nie baie koud nie!

Karen V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V

Oulike kamer.

Lekker gebly in ons kamer. Alles wat nodig is vir 'n kort besoek. Lekker geëet by die aangrensende restaurant waar ontbyt ook bedien was. Ek het my foonlaaier vergeet en Suna het vriendelik gehelp om dit weer by my te kry.

Carin D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carin D

Kamer skoon en dekor baie mooi.

Enigste negatiewe kommentaar is dat kamer baie warm was - lugversorging het nie gewerk nie.

Nettie L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Nettie L

Disappointed.

Well positioned, neat room but aircon still works poorly (see previous complaints on record). Room not serviced. 3 Satchels coffee/no tea for 2 days. DStv not working before and after weather. Wi-Fi reception poor, had to use 3G.

Retha E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha E

Fantastiese ruim kamer, lieflike dekor, baie goed geleë. Gasvrou uitstaande!

Fantastiese ruim kamer, dekor pragtig en gasvrou van formaat!

Hanli D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanli D

Keurig versorgde, baie gerieflike eenheid.

'n Ware treffer vir 'n voortreflike kuier! Word sterk aanbeveel.

Arthur R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur R

Die perfekte B&B!!

Terwyl alles onberispelik was met selfs DSTV, moet ek die twee fietse as die kersie op die koek noem!! Velhelms en 'n fietspomp!! Die ontbyt was uit die boek uit!!

Itha K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Itha K

Puik.

Pragtige plek. Wat op die website adverteer is, is presies hoe mooi dit is. Baie goed geleë. Baie goed toegerus. Lekker restaurant ook.

Magda S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda S

Baie rustig.

Sal beslis weer bespreek.

Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Willie En Elna B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie En Elna B

Baie gerieflike en netjiese verblyf met vriendelike gasvrou.

Ons is hartlik ontvang en het baie lekker gebly. Die eenheid is gerieflike geleë met veilige parkering. Ontbyt was heerlik en dus kan ek dit aanbeveel en sal weer van die diens gebruik maak.

Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marshstraat 13, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNlZDQxM2MyLTc1M2YtNDVhZS1iN2U4LTY2NzMxZmFiNjIwMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 13 Marsh Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.182789218856 22.152438055225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang