Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

13 On Marsh

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marshstraat 13, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

13 On Marsh is 'n stylvolle ateljeewoonstel in 'n historiese gebou wat onlangs opgeknap is in die hartjie van Mosselbaai. Dié eenheid is lekker naby die strand, restaurante en verskeie besienswaardighede.

Dié B&B-verblyf is 'n privaat, oopplan-woonstel en bied slaapplek vir 2 gaste. Dis langs 'n koffiewinkel op die grondverdieping. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n stort en 'n aparte toilet. Ander geriewe sluit gratis WiFi, 'n platskerm-TV, DStv en veilige parkeerplek in. Daar is 'n koffiewinkel en bloemiste op die perseel.

Besienswaardighede naby sluit die Pinnacle Point Beach and Golf Resort, Botlierskop-wildreservaat, Garden Route-kasino en verskeie strande in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Haardroër

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Robert E
Saam met vriende
5.0
The centrally and safely located accommodation was very clean and we immediately felt comfortable. The handover of the keys and comm...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2023
Rochelle M
Saam met lewensmaat
4.8
Great place! We loved staying at 13 On Marsh. It was such a comfortable and smart place to stay. It was central to the beach and restau...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
Wikus O
Saam met lewensmaat
4.8
Baie nice. Was lekker om so in die middedorp te bly. Diens is vriendelik en dit is 'n lekker atmosfeer met die koffiewinkel en bloemiste op dieselfde ...
Sien meer
Jul 2023
Nic V
Saam met lewensmaat
4.6
Lieflike plek! Baie gerieflike en naby alles.
Mrt 2024
Annita L
Saam met lewensmaat
4.2
We genoten van die kamer op die gelijkvloers. Alle probleme is dadelik opgelos. Ons het dit na ons sin gehad, alles was in orde, en ons kon te voet na...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Suna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Marshstraat 13, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink 13 On Marsh het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marshstraat 13, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNlZDQxM2MyLTc1M2YtNDVhZS1iN2U4LTY2NzMxZmFiNjIwMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 13 Marsh Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.182789218856 22.152438055225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang