Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

13 on Perlemoen

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Perlemoen Laan, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

13 on Perlemoen is selfsorgwoonstelle op die eienaar se perseel in Stilbaai. Die eenhede kan apart of saam vir 'n groep bespreek word en is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf weg van die stad se gejaag.

Die eerste woonstel is op die grondvloer geleë en is volledig gemeubileer. Die eenheid het 'n privaat ingang en het 1 slaapkamer en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, met 'n stort en 'n bad, wasbak en 'n toilet in die badkamer.

Die leefarea het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Dit lei na 'n onthaalkamer met binne-braaigeriewe. Die kombuisie is goed toegerus en het 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en 'n tweeplaatstofie en 'n oondjie. Daar is ook gratis WiFi beskikbaar in die eenheid.

Die ander eenheid het 4 slaapkamers, 1 en 'n halwe badkamer, 'n ruim leefkamer en 'n kombuis. 2 van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 2 het enkelbeddens. 'n Bababed kan ook voorsien word. Die leefarea het 'n TV met DStv en gratis WiFi is in die eenheid beskikbaar.

Daar is parkeerplek op die perseel vir 2 motors. 13 on Perlemoen is na aan die plaaslike winkels, die rivier en die hawe. Dit is minder as 50 meter van die riviermond af geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Emile Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 13 Perlemoen Laan, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink 13 on Perlemoen het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Perlemoen Laan, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU5MjhjYTY5LTAxODMtNDg2ZS05MzU4LTRmNDczMzk2YmNkNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 13 Perlemoen Avenue Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.379995928883 21.420691162348

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang