Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

13 on Perlemoen

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Perlemoen Laan, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

13 on Perlemoen bied selfsorgwoonstelle wat op die eienaar se eiendom in Stillbaai geleë is. Hierdie eenhede kan ook apart of saam vir 'n groep bespreek word, en is ideaal vir 'n wegbreek, weg van die gewoel van die stadslewe.

Die eerste woonstel is op die grondvloer geleë en is volledig gemeubileer. Die eenheid het sy eie privaat ingang en beskik oor 1 slaapkamer en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, met 'n stort en bad, wasbak en toilet in die badkamer.

Die leefarea het 'n TV met DStv-koppelvermoë en lei na 'n vermaakkamer met 'n binnebraai-area. Die kombuisie is goed toegerus en het 'n yskassie; 'n mikrogolfoond; en 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond. Gratis WiFi is ook in die eenheid beskikbaar.

Die ander eenheid het 4 slaapkamers, 1 en 'n half badkamers, 'n ruim sitkamer en 'n kombuis. Twee van die slaapkamers is toegerus met dubbelbeddens en 2 met enkelbeddens. 'n Bababedjie kan ook voorsien word. Die leefarea het 'n TV met DStv-koppelvermoë en gratis WiFi is ook in die eenheid beskikbaar.

Parkeerplek van die straat af beskikbaar vir 2 voertuie. 13 op Perlemoen is naby winkels, die rivier en die hawe. Dit is minder as 50 meter van die riviermond af geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir 13 on Perlemoen
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Emile Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 13 Perlemoen Laan, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink 13 on Perlemoen het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Perlemoen Laan, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU5MjhjYTY5LTAxODMtNDg2ZS05MzU4LTRmNDczMzk2YmNkNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 13 Perlemoen Avenue Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.379995928883 21.420691162348

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang