13 on Prins Albert
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Nico Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 44
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Rudi D - Aug 2023
Algehele gradering
Rustig.
Jacques E - Aug 2023
Algehele gradering
Uitstekend. Netjies. Waarde vir jou geld.
13 on Prins Albert se terugvoer
Baie dankie Jacques. Dit was vir ons n voorreg vir ons om julle te huisves.
Cyril J - Jan 2023
Algehele gradering
Pleasant and enjoyable.
Edwin (ralph) P - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier met my familie.
Marzanne S - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker blyplekkie.
13 on Prins Albert se terugvoer
Marzanne, baie dankie vir jou terugvoer/misverstand en ons het die beskrywing dan ook daarvolgens aangepas.
Jaco L - Okt 2022
Algehele gradering
Really felt like home.
13 on Prins Albert se terugvoer
Thank you so much Jaco, and it was a pleasure having you.
Riaan M - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlik gebly. Perfek vir ons doeleindes.
13 on Prins Albert se terugvoer
Baie dankie Riaan.
Etienne R - Jun 2022
Algehele gradering
Heerlike huis weg van die huis.
13 on Prins Albert se terugvoer
Baie dankie Etienne. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Hayley M - Jun 2022
Algehele gradering
Travelled for a sporting event. Accommodation always exceeds expectations.
13 on Prins Albert se terugvoer
Appreciated and it was a pleasure to accommodate you.
Elmo B - Feb 2022
Algehele gradering
Presies wat jy soek.
13 on Prins Albert se terugvoer
Baie dankie Elmo. Dit was 'n voorreg.
Marga K - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker verblyf.
13 on Prins Albert se terugvoer
Baie dankie Marga. Hoop ons sien julle weer gou.
Marisa K - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig, veilig, baie tevrede.
Sonya Z - Jan 2022
Algehele gradering
Comfortable.
13 on Prins Albert se terugvoer
Thank you for the feedback Sonya. Although we don't show it as a service in the description, I would like to point out that there is WiFi and we normally give the access code to our guests when the they ask for it.
Leon D - Feb 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik en behulpsaam, sal aanbeveel vir middeljarige metgeselle.
Hayley M - Mrt 2021
Algehele gradering
Came up for a MTB event at Thaba Trails. Excellent location for our needs. Perfect accommodation for Sport travelers.
Mandy M - Jan 2021
Algehele gradering
Comfortable and friendly.
Riaan L - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker gebly.
Prof Kobus L - Nov 2020
Algehele gradering
Baie dankie.
Prof Kobus L - Des 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam en netjies.
Carmen E - Okt 2019
Algehele gradering
Perfect place to relax and get your mind off things.
Elmo B - Okt 2019
Algehele gradering
Puik geriewe teen billike prys.
Madie V - Sep 2019
Algehele gradering
Gerieflike en bekostigbare verblyf vir vier mense.
Callie S - Aug 2019
Algehele gradering
Vriendelik ontvang, verblyf was lekker vir my, sal weer daar gaan slaap.
Debbie M - Jul 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly, netjies, stil en veilig.
Christa V - Jul 2019
Algehele gradering
Beter as baie plekke waar ek reeds oorgebly het.
Magda D - Apr 2019
Algehele gradering
Great to stay there.
Nerina B - Jan 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Arno L - Jan 2019
Algehele gradering
Baie skoon en netjies en 'n mooi eenheid om in te bly.
Rina H - Nov 2018
Algehele gradering
Wonderful, hospitable and clean. Will definitely be back.
Jennifer S - Okt 2018
Algehele gradering
Was baie gerieflik.
Annemie B - Sep 2018
Algehele gradering
Huis weg van jou huis!
Suzette K - Aug 2018
Algehele gradering
Rustige wegbreek in die stad.
Marietjie F - Jul 2018
Algehele gradering
Ons is baie vriendelik verwelkom deur Nico en Joan en ons verblyf was uitstekend.
Charlene O - Mei 2018
Algehele gradering
Weekend business stay.
Jacky M - Apr 2018
Algehele gradering
Excellent place, do yourself a favour and make use of them you wont regret. Every cent worth.
13 on Prins Albert se terugvoer
Baie dankie Jacky
Wally V - Mrt 2018
Algehele gradering
Uitstekend en baie rustig.
13 on Prins Albert se terugvoer
Baie dankie Wally.
Robin C - Apr 2018
Algehele gradering
Very helpful.
Suezette B - Aug 2018
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly!
Willem V - Des 2017
Algehele gradering
Sentraal geleë, skoon en netjies, en definitief die moeite werd.
13 on Prins Albert se terugvoer
Baie dankie Willem.
Jj L - Nov 2017
Algehele gradering
Ons slaap al baie lank in verskillende eenhede en die een was nog die beste.
13 on Prins Albert se terugvoer
Baie dankie JJ.
Amanda M - Okt 2017
Algehele gradering
'n Absolute wonderlike ervaring, baie moeite is vir ons gedoen, vriendelike diens, veilig en definitief aanbeveelbaar.
Lees meer13 on Prins Albert se terugvoer
Baie dankie Amanda dit was baie aangenaam om julle hier te he en ons waardeer jou terugvoer opreg.
Bruce H - Sep 2017
Algehele gradering
Relaxed and enjoyable, although we were only there for one night.
Lorraine V - Aug 2017
Algehele gradering
Verblyf was uitstekend!
13 on Prins Albert se terugvoer
Beste Lorraine,
Dit was vir ons 'n voorreg om julle as gaste te ontvang.
Groete,
Joan
Magrietha L - Okt 2017
Algehele gradering
Ruim en gemaklike verblyf.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Prins Albert-straat 13, Brackenhurst, Alberton, 1448, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang