Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

13 on Prins Albert

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Corne A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Goeie verblyf. Netjies, goed toegerus, geen loadshedding nie want hulle het solar power.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2023

Rustig. Skoon en netjies. Alles werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques E
Kort verblyf
4.8
Aug 2023

Uitstekend. Netjies. Waarde vir jou geld. Die gasheer is baie vriendelik. Baie netjies en waarlik 'n plesier gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
13 on Prins Albert
Baie dankie Jacques. Dit was vir ons n voorreg vir ons om julle te huisves.

Cyril J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2023

Pleasant and enjoyable. Unrestricted coming and going.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Edwin (ralph) P
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jun 2023

Baie lekker gekuier met my familie. Dit was baie gerieflik en sentraal en ook baie paslik vir 'n gesin. Die ontvangs was besonders goed en die uitrusting uitstekend.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marzanne S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Sep 2023

Baie lekker blyplekkie. Netjies en skoon. Alles wat mens nodig het. Baie goed toegerus. Dankie ook vir die ekstra moeite om loadshedding makliker te maak. Miskien net 'n regstelling op die advertensie maak. Daar is slegs twee slaapkamers. Advertensie sê drie. En ook die rede hoekom ek dit geboek het sodat elke persoon sy eie kamer kan hê.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Nico
13 on Prins Albert
Marzanne, baie dankie vir jou terugvoer/misverstand en ons het die beskrywing dan ook daarvolgens aangepas.

Jaco L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Really felt like home. Apart from being located really close to amenities, the flat is really homely and we felt settled in from day one. The private outdoor area is a real bonus too! Really felt like home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
13 on Prins Albert
Thank you so much Jaco, and it was a pleasure having you.

Riaan M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Heerlik gebly. Perfek vir ons doeleindes. Moes Alberton besoek met ons kinders vir 'n eisteddfod. Naby aan ons venue, rustige buurt, perfek vir ons behoeftes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
13 on Prins Albert
Baie dankie Riaan.

Etienne R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2022

Heerlike huis weg van die huis. Eenheid is baie goed toegerus (selfs noodligte wat brand tydens beurtkrag). Uiters vriendelike en tegemoetkomende ontvangs. Lekker privaat. Ek sal vir seker weer van hierdie verblyf gebruikmaak. Baie dankie Nico.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
13 on Prins Albert
Baie dankie Etienne. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.

Hayley Kim M
Kort verblyf
5.0
Jun 2022

Travelled for a sporting event. Accommodation always exceeds expectations. Very clean, comfortable and affordable accommodation. Location is perfect for our event. Wonderful hospitable hosts. Appreciated the TV this time - nice for the competitors to relax before the race. Faultless accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
13 on Prins Albert
Appreciated and it was a pleasure to accommodate you.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 066
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 2 066
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prins Albert-straat 13, Brackenhurst, Alberton, 1448, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7bf163fdf52691a5acb79277cbb0ea2c7f51b4f80a132a278550811cd21b1fc9c9832ef533ec3637a45463f53f2aa52ef5ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 066 per nag, vir 8 mense 45 5 1 5 13 Prins Albert Street Brackenhurst 1448 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.313846328 28.107397332506

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang