Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

13 on Prins Albert

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prins Albert-straat 13, Brackenhurst, Alberton, 1448, Gauteng
  • Vanaf R2 066 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

13 on Prince Albert is 'n selfsorgwoonstel vir 6 gaste in Brackenhurst, Alberton, en is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers.

Die woonstel het 'n privaat ingang en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers met storte. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Daar is ook nog 2 enkelslaapbanke in die leefarea.

Elke navraag word gekwoteer per persoon wat kamers en badkamers deel en die geriewe word dienooreenkomstig beskikbaar gestel. Indien daar 'n behoefte is waar 2 gaste elk hul eie kamer wil hê, moet die eenheid vir 4 gaste bespreek word. Dieselfde geld vir die geval dat as 3 gaste elk hul eie kamer wil hê, dan moet die hele eenheid bespreek word.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n gasstoof, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe en 'n eetarea.

Die eenheid het 'n beperkte sonkragstelsel en ook 'n gasgeiser vir warm water.

Braaigeriewe (slegs houtskool) en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die eenheid het gratis WiFi, daar is 'n TV met 'n TV-stroomboks wat toegang tot Netflix en YouTube gee. Gaste met DStv Premium is ook welkom om deur hul eie profiel aan DStv Now te koppel.

13 op Prins Albert is net 'n kort entjie se ry vanaf talle winkelsentrums, restaurante en vermaakgeriewe en bied maklike toegang tot groot hoofweë en roetes na O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelslaapbank

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Corne A
Gesin met tieners
5.0
Goeie verblyf. Netjies, goed toegerus, geen loadshedding nie want hulle het solar power.
Okt 2024
Rudi D
Gesin met klein kinders
4.8
Rustig. Skoon en netjies. Alles werk.
Aug 2023
Jacques E
4.8
Uitstekend. Netjies. Waarde vir jou geld. Die gasheer is baie vriendelik. Baie netjies en waarlik 'n plesier gewees.
Aug 2023
Cyril J
Saam met lewensmaat
4.4
Pleasant and enjoyable. Unrestricted coming and going.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2023
Edwin (ralph) P
Saam met vriende
4.2
Baie lekker gekuier met my familie. Dit was baie gerieflik en sentraal en ook baie paslik vir 'n gesin. Die ontvangs was besonders goed en die uitrust...
Sien meer
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Prins Albert-straat 13, Brackenhurst, Alberton, 1448, Gauteng
  • Gaste dink 13 on Prins Albert het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 066
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R 2 066
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prins Albert-straat 13, Brackenhurst, Alberton, 1448, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7bf163fdf52691a5acb79277cbb0ea2c7f51b4f80a132a278550811cd21b1fc9c9832ef533ec3637a45463f53f2aa52ef5ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 066 per nag, vir 8 mense 45 5 1 5 13 Prins Albert Street Brackenhurst 1448 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.313846328 28.107397332506

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang