Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

13 Pyrgos - Santorini Estate

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let asb. dat dei breekskadedeposito 10 dae na vertrek terugbetaal sal word.
Gaste moet enige skade binne 24 uur van hul aankoms rapporteer.
Rook word nie in hierdie eenheid toegelaat nie.
Die eenheid word daagliks skoongemaak behalwe vir Sondae en openbare vakansiedae.
Neem asb. kennis dat ons nie strandhanddoeke voorsien nie.
Weens die elektrisiteitskrisisse en beurtkrag raai ons jou aan om fakkels van die huis af te bring om voor te berei vir die kragonderbreking. Herlaaibare ligte is beskikbaar.
Ons bied nie troeteldiervriendelike verblyf nie.
In die motorhuis is jy welkom om die kinders se klein visnette, flippers en lyfplanke te gebruik. Maak asseblief verantwoording oor hulle en sit dit terug na elke gebruik.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ocean-rylaan 101, Chakas Rock, Ballito, 4421, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38e0d35b6f9cb525eb498cc5f8ae74aa332e5d45474b933c746a555a35a699ea5fc9ea04d4c63356965f823143e0cedefa69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6) 24 5 1 5 101 Ocean Drive Chakas Rock 4421 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.524997426266 31.225639088553

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang