Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

13 Steps

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 42 resensies vir 13 Steps
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Collin G - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Collin G

Skoon, netjies en gerieflik en baie naby aan die dorp.

Baie mooi uitsig en gerieflik. Skoon en netjies en sal beslis weer daar oornag. Beveel dit aan vir enigiemand wat wil gaan blomme kyk in Nababeep.

Heila V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heila V

Heerlik by 13 Steps gekuier - kan dit beslis aanbeveel.

Alles is duidelik gekommunikeer via WhatsApp hoe om in te boek. Die verblyf is baie sentraal, gerieflik en netjies. Het heerlik gekuier.

Stefanie D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie D

Heel aangenaam.

Lieflike plekkie, skoon, netjies en 'n baie oulike gasvrou.

Andrew S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew S

Ons het lekker gebly.

Ons het lekker gebly. Die krag was vir 'n kort tyd af in die oggend en Lizette het uit haar pad gegaan om vir ons 'n fles kookwater vir koffie te bring. Alles was modern en 'upmarket' en het goed gewerk.

Hennie L - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie L

Springbok se fluweel van gastehuise is by 13 Steps!

Ons reis gereeld en hierdie eenheid staan kop en skouers uit bo al die ander wat ons al gehuur het. Puik vloei van inligting en vriendelike ontvangs en verwelkoming deur die eienares. Haar kennis van die area en hulp met inligting rakende eetplekke en plekke om blomme te besigtig was akkuraat en waardevol. Die eenheid is ruim, modern toegerus en baie smaakvol aangebied. Die veilige parkering was 'n bonus en veiligheid 'n top prioriteit. Die bed en beddegoed was buitengewoon luuks, modern en 'n plesier om te gebruik en te rus. Algeheel 'n voortreflike en koste-effektiewe plek om te oornag!

13 Steps se terugvoer

Baie dankie vir die moeite om so 'n pragtige resensie te lewer. Ons is opreg dankbaar dat julle die verblyf aangenaam gevind het. Julle is 'n pragtige egpaar en "maklike" gaste, kom kuier weer by ons en ons mooi omgewing!

13 Steps
Desmond S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond S

Heerlik oornag hier. Skoon en netjies!

Die beste kussings om jou kop neer te lê. Wou hulle sommer saambring! Baie skoon en netjiese plek!

13 Steps se terugvoer

Dankie Desmond vir die positiewe resensie... dankbaar ek het nie nodig gehad om SAPS te kontak nie, hiehie!

13 Steps
Karen P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen P

Gerieflike, netjiese, veilige verblyf.

Ons verblyf was lekker, ons het 1 aand oorgebly (oppad na VanRhynsdorp). Baie vriendelike ontvangs en al die geriewe wat ons nodig gehad het, en meer.

Patrick J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick J

Vreindelike en goeie verwelkoming. Goeie oornag verblyf.

Die akkommodasie was baie gerieflik en ons het ons tyd baie geniet. Baie goeie ontvangs. Baie netjies en sentraal.

Jacu V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacu V

Netjies, ruim, bekostigbaar, veilig.

Perfekte plek vir 1 aand se oorslaap.

13 Steps se terugvoer

Dankie vir julle positiewe resensie. Sien uit om julle weer te ontvang!

13 Steps
Louis P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis P

Gerieflik.

Die akkommodasie het alles wat mens benodig vir 'n aand se verblyf en is stapafstand van 'n Spar en 'n paar wegneemete restaurante. Die gasvrou was wonderlik.

13 Steps se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie. Dit was aangenaam om julle te ontmoet en te huisves. Kom gerus weer!

13 Steps
Janine C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine C

Gemaklike akkommodasie.

Heerlike en gemaklike akkommodasie vir 'n gesin.

Harald S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harald S

Loved every moment.

Wonderful stay, we felt welcome from the first message on WhatsApp. Friendly and helpful. Safe. Comfortable with everything you need and very clean.

13 Steps se terugvoer

What great guests you were, lovely to host you! Hope we see you again in the future!

13 Steps
Wilmarc L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmarc L

Good value for money.

Very enjoyable, the hosts were friendly and met us at the door on arrival. The place was very clean and comfortable.

Damian O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Damian O

Was a good stay over.

The stay was good, got a warm welcome. And everything was good and clean.

13 Steps se terugvoer

Nice to have you with us, Damian Owen. Welcome to visit us again! Thank you for these kind words!

13 Steps
Jean V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jean V

Enjoy our stay over.

It is very nice, quite area and very safe.

13 Steps se terugvoer

Thank you for your positive feedback, Jean Van Wyk. It was nice hosting you. We hope to see you again in the future!

13 Steps
Philip O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip O

Stil en rustig en alles is daar wat jy nodig het vir 1 nag se oorslaap.

Ek en my vrou het baie lekker gebly by 13 Steps. Stil en rustig gewees.

13 Steps se terugvoer

Was heerlik om jou te ontvang, Philip. Jy is enige tyd weer welkom!

13 Steps
Jan F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan F

Lekker gebly in die plekkie, gerieflik vir 'n vinnig oorbly op Springbok.

Klein maar gemaklik en goed toegerus, skoon en netjies.

13 Steps se terugvoer

Julle was lieflike gaste, hoop ons sien weer in die toekoms!

13 Steps
Chris H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris H

Dit was puik.

Baie lekker, maar sal dit baie waardeer as daar 'n sagte kussing ook by die bed is.

Clair E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Clair E

Netjies en vriendelik. Hulle moet reëls stuur voordat bespreking bevestig word.

Baie netjies. Ons is goed ontvang. Goed toegerus. Baie reëls oral opgeplak. Nie geskik vir mense met waentjies nie, nie voldoende parkering nie. Nie vir raserige kinders nie, stoele nie vir oorgewig mense nie.

Wilma V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wilma V

Dit was gerieflik.

Dit was gerieflik en ons het lekker gebly.

Roseline R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roseline R

Ligging goed. Ontvangs goed.

Net 'n paar voorstelle: Deur by slaapkamer aanbring vir privaatheid. Vloermatjies voor beddens. Meer gebruiksware bv. mikrogolfbak, groot opskoplepel, blikoopmaker ens.

Yolanda S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda S

Baie rustig en mooi.

Pragtige dorpie, nie geweet dus so groot en geniet die tye van winkels wat vroeg oopmaak.

13 Steps se terugvoer

So goed om die mooi woorde oor ons Doro te hoor. Kom loer gerus weer in!

13 Steps
Kevin L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin L

Very nice and friendly.

Well-appointed accommodation and a very friendly hostess.

13 Steps se terugvoer

Very nice meeting Kevin and his wife. Thank you for the positive review Kevin. Hope we'll see you again in future!

13 Steps
Janneke F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janneke F

Dit is 'n fantastiese plekkie, baie vriendelike en behulpsame eienaars.

Plekkie was heerlik vir ons een aand se slaap, alles en meer wat jy nodig sou hê! Heerlike ervaring gehad.

13 Steps se terugvoer

Baie dankie Janneke vir die positiewe resensie. Julle is 'n pragtige paartjie, was aangenaam om julle te ontvang. Ons hoop om julle weer in die toekoms as gaste te sien!

13 Steps
Quinton W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton W

Uitstekende waarde vir jou geld.

Hierdie verblyf is koste effektief en definitief waarde vir jou geld. Die eienaars is gasvry en baie besorg. Op pad na Namibië het ons na sakpasverblyf gesoek en 13 Steps het dit alles in een bondel vir ons gebied.

Justin R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin R

100% waarde vir jou geld en die eienaars gaan uit hulle pad om die verblyf seepglad te laat verloop.

Die eienaar/gasvrou is baie vriendelik en was deurgaans beskikbaar vir enigiets wat ons sou nodig hê gedurende ons verblyf daar. Die eenheid was baie gemaklik, met die badkamer en TV-opsies my gunstelinge. Die res van die geriewe was soos verwag en die stoep wat 'n mooi uitsig oor Springbok het, 'n lekker ekstra. Ek beveel 13 Steps sterk aan vir enige paartjie.

13 Steps se terugvoer

Dankie Justin, vir die goeie terugvoering, ons is dankbaar dat julle die akkomodasie goed gevind het. Jy en Abigail was aangename gaste wat ons huisreëls respekteer het. Julle is welkom enige tyd in die toekoms.

13 Steps
Eurelia M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eurelia M

Gemaklike en netjiese verblyf.

Netjiese plekkie wat al die nodige bied vir 'n oornagplek.

13 Steps se terugvoer

Baie dankie Eurelia vir jou positiewe terugvoer. Ons hoop om julle weer in die toekoms te ontvang.

13 Steps
Saritha M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saritha M

Skoon, netjiese verblyf.

Die akkommodasie is skoon en netjies. Genoeg spasie vir 2 mense wat oornag.

13 Steps se terugvoer

Baie dankie vir die posiewe resensie. Hoop om julle gou weer te sien.

13 Steps
Christopher C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher C

Perfect stopover.

The place had everything we needed for our stay and was very clean. The host was great and the Netflix was an added bonus. Would recommend.

Tienie D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tienie D

Ons het oppad vanaf Windhoek na Somerset-Wes in Springbok by 13 Steps oornag. Die woonstelletjie was nommerpas en baie netjies en skoon.

Ons is by aankoms hartig deur Lizette ontvang en het 'n heerlike aandete by 'n restaurant op haar aanbeveling geniet. Vroeg die volgende oggend het ons ons reis voortgesit en ongeveer 10h00 by Klawer stil gehou vir brandstof. Aldaar sien ek dat Lizette my per selfoon probeer kontak het en 'n boodskap gelaat het dat ek 'n lêer in die woonstel vergeet het. Die lêer het reisdokumente en oa. ons paspoorte bevat. Nadat on ooreengekom het, kon ek reël dat vriende die lêer by 13Steps afhaal. Baie dankie Lizette vir jou ontbaatsugtige moeite, gasvryheid en 'n lekker en netjies oornagplek. Vol punte.

13 Steps se terugvoer

Dit was 'n groot plesier om julle heir te ontvang, ons is baie bly dat julle die kuier by ons geniet het. Dit was geen moeite om te help sodat julle lêer veilig terug besorg kon word nie. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien. Lekker kuier verder.

13 Steps
Gerry En Lina S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gerry En Lina S

Aanvanklike kamer was baie klein.

Gasvrou was ons goedgesind en het ons verskuif na 'n ruim woonstel. Sy het ons deurentyd op hoogte gehou van besienswaardighede, beurtkrag en roetes. Ons het heerlik gebly by 13 steps.

13 Steps se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om julle weer in die toekoms te ontvang.

13 Steps
Kartrien B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kartrien B

Aangenaam.

Plek was skoon en netjies. Telefonies vriendelik ontvang.

Glenda G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda G

Smaakvol en volledig toegerus.

Ons is vriendelik ontvang en het lekker gekuier in 'n skoon en netjiese eenheid toegerus met alles wat nodig was. Baie dankie, Lizette!

13 Steps se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, ons streef daarna om kuiers so aangenaam moontlik te maak. Wag vir julle vlg besoek!

13 Steps
Yolandie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie V

Vinnige oorstop. Baie lekker gebly. Baie gasvryheid.

Ons het baie lekker gebly! Die lug verkoeling is dalk noe op 'n ideale plek geplaas nie, dit waai direk op jou in die bed. Gasvrou is baie oulik, gevoel of ons vir familie kom kuier het!

13 Steps se terugvoer

Dankie vir die goeie terugvoer, hoop ons sien julle gou weer!

13 Steps
Corlia C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Corlia C

Was baie oulik vir oornag geleentheid 'n goeie plek.

Plek is baie oulik, en mooi decor. Sal net aanbeveel dat die badkamer 'n skuifdeur insit vir privaatheid. Die Netflix is ook baie goed gewees, en sal dit weer gebruik.

13 Steps se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Kom kuier gerus weer.

13 Steps
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Christiaan B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan B

Net reg vir twee mense en als wat jy wil hê.

Baie veilig en net reg vir 'n kort wegbreek vir jy en jou partner.

13 Steps se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer!

13 Steps
Henette M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henette M

Heerlik! Het dit al klaar aanbeveel vir my suster-hulle!

Silwerskoon, netjies, alles wat ons nodig het. Lekker ontvangs deur Lizette en sommer dadelik tuis gevoel.

13 Steps se terugvoer

Hi Helena,

Baie dankie vd positiewe terugvoering,was te lekker om julle te ontvang. Hoop ons sien gou weer!

13 Steps
Pieter P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P

Goeie ontvangs. Vooraf kommunikasie laat jou baie spesiaal voel.

Netjiese plek. Ontvangs was baie spesiaal. Ongelukkig moet jy wegneemetes koop, net yskas en mikrogolf in die eenheid en eetgerei vir 2. Lekker vir oorslaap.

Dirk J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk J

Baie netjies, baie lekker.

Dit is waarom ons LekkeSlaap vir ons besprekings gebruik - anders sou ons nooit van hierdie wonderlike plekkie geweet het nie. Die uiters innemende gasvrou het ons welkom laat voel nog voor ons uit die motor geklim het. Sy was baie behulpsaam en die woonstel is spiksplinternuut en baie netjies. Dit is beter as baie hotelkamers. Beslis aan te bevele.

13 Steps se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie. Was heerlik om julle te ontmoet en te huisves. Hoop ons sien gou-gou weer!

13 Steps
Jodine M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jodine M

Snoesig, romanties, lekker.

Baie snoesig en rustig, met ñ groot verskeidenheid programme op TV om van te kies. Baie privaat. In my geval, baie romanties. Sommer lekker.

13 Steps se terugvoer

Middag Jodine,

Ek is baie bly dat julle dit aangenaam gevind, en geniet het. Julle is 'n pragtige paartjie en enige tyd weer welkom.

13 Steps
Johan K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan K

Very much good. Keep it up.

The place is safe.

13 Steps se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde, bly julle het dit geniet. Sien gou weer!

13 Steps
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Republiekstraat 34, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9620cd50561deb5c025b71f07c011b713850d88b1f127dcd820dfd3cc5d0423c4e178e0770f886f8a2a4aa5e97e44f92d59e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 34 Republiek Street Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.659281090185 17.893026844859

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang