13 Steps
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lizette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Collin G - Sep 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies en gerieflik en baie naby aan die dorp.
Heila V - Sep 2024
Algehele gradering
Heerlik by 13 Steps gekuier - kan dit beslis aanbeveel.
Stefanie D - Sep 2024
Algehele gradering
Heel aangenaam.
Andrew S - Sep 2024
Algehele gradering
Ons het lekker gebly.
Hennie L - Sep 2024
Algehele gradering
Springbok se fluweel van gastehuise is by 13 Steps!
Lees meer13 Steps se terugvoer
Baie dankie vir die moeite om so 'n pragtige resensie te lewer. Ons is opreg dankbaar dat julle die verblyf aangenaam gevind het. Julle is 'n pragtige egpaar en "maklike" gaste, kom kuier weer by ons en ons mooi omgewing!
Desmond S - Aug 2024
Algehele gradering
Heerlik oornag hier. Skoon en netjies!
13 Steps se terugvoer
Dankie Desmond vir die positiewe resensie... dankbaar ek het nie nodig gehad om SAPS te kontak nie, hiehie!
Karen P - Aug 2024
Algehele gradering
Gerieflike, netjiese, veilige verblyf.
Patrick J - Aug 2024
Algehele gradering
Vreindelike en goeie verwelkoming. Goeie oornag verblyf.
Jacu V - Jun 2024
Algehele gradering
Netjies, ruim, bekostigbaar, veilig.
13 Steps se terugvoer
Dankie vir julle positiewe resensie. Sien uit om julle weer te ontvang!
Louis P - Jun 2024
Algehele gradering
Gerieflik.
13 Steps se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe resensie. Dit was aangenaam om julle te ontmoet en te huisves. Kom gerus weer!
Janine C - Jun 2024
Algehele gradering
Gemaklike akkommodasie.
Harald S - Jan 2024
Algehele gradering
Loved every moment.
13 Steps se terugvoer
What great guests you were, lovely to host you! Hope we see you again in the future!
Wilmarc L - Mrt 2024
Algehele gradering
Good value for money.
Damian O - Feb 2024
Algehele gradering
Was a good stay over.
13 Steps se terugvoer
Nice to have you with us, Damian Owen. Welcome to visit us again! Thank you for these kind words!
Jean V - Mrt 2024
Algehele gradering
Enjoy our stay over.
13 Steps se terugvoer
Thank you for your positive feedback, Jean Van Wyk. It was nice hosting you. We hope to see you again in the future!
Philip O - Feb 2024
Algehele gradering
Stil en rustig en alles is daar wat jy nodig het vir 1 nag se oorslaap.
13 Steps se terugvoer
Was heerlik om jou te ontvang, Philip. Jy is enige tyd weer welkom!
Jan F - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker gebly in die plekkie, gerieflik vir 'n vinnig oorbly op Springbok.
13 Steps se terugvoer
Julle was lieflike gaste, hoop ons sien weer in die toekoms!
Chris H - Apr 2024
Algehele gradering
Dit was puik.
Clair E - Jun 2024
Algehele gradering
Netjies en vriendelik. Hulle moet reëls stuur voordat bespreking bevestig word.
Wilma V - Sep 2024
Algehele gradering
Dit was gerieflik.
Roseline R - Des 2023
Algehele gradering
Ligging goed. Ontvangs goed.
Yolanda S - Sep 2023
Algehele gradering
Baie rustig en mooi.
13 Steps se terugvoer
So goed om die mooi woorde oor ons Doro te hoor. Kom loer gerus weer in!
Kevin L - Sep 2023
Algehele gradering
Very nice and friendly.
13 Steps se terugvoer
Very nice meeting Kevin and his wife. Thank you for the positive review Kevin. Hope we'll see you again in future!
Janneke F - Jul 2023
Algehele gradering
Dit is 'n fantastiese plekkie, baie vriendelike en behulpsame eienaars.
13 Steps se terugvoer
Baie dankie Janneke vir die positiewe resensie. Julle is 'n pragtige paartjie, was aangenaam om julle te ontvang. Ons hoop om julle weer in die toekoms as gaste te sien!
Quinton W - Jul 2023
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir jou geld.
Justin R - Jun 2023
Algehele gradering
100% waarde vir jou geld en die eienaars gaan uit hulle pad om die verblyf seepglad te laat verloop.
13 Steps se terugvoer
Dankie Justin, vir die goeie terugvoering, ons is dankbaar dat julle die akkomodasie goed gevind het. Jy en Abigail was aangename gaste wat ons huisreëls respekteer het. Julle is welkom enige tyd in die toekoms.
Eurelia M - Jun 2023
Algehele gradering
Gemaklike en netjiese verblyf.
13 Steps se terugvoer
Baie dankie Eurelia vir jou positiewe terugvoer. Ons hoop om julle weer in die toekoms te ontvang.
Saritha M - Apr 2023
Algehele gradering
Skoon, netjiese verblyf.
13 Steps se terugvoer
Baie dankie vir die posiewe resensie. Hoop om julle gou weer te sien.
Christopher C - Jan 2023
Algehele gradering
Perfect stopover.
Tienie D - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het oppad vanaf Windhoek na Somerset-Wes in Springbok by 13 Steps oornag. Die woonstelletjie was nommerpas en baie netjies en skoon.
Lees meer13 Steps se terugvoer
Dit was 'n groot plesier om julle heir te ontvang, ons is baie bly dat julle die kuier by ons geniet het. Dit was geen moeite om te help sodat julle lêer veilig terug besorg kon word nie. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien. Lekker kuier verder.
Gerry En Lina S - Sep 2023
Algehele gradering
Aanvanklike kamer was baie klein.
13 Steps se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om julle weer in die toekoms te ontvang.
Kartrien B - Sep 2022
Algehele gradering
Aangenaam.
Glenda G - Apr 2022
Algehele gradering
Smaakvol en volledig toegerus.
13 Steps se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, ons streef daarna om kuiers so aangenaam moontlik te maak. Wag vir julle vlg besoek!
Yolandie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Vinnige oorstop. Baie lekker gebly. Baie gasvryheid.
13 Steps se terugvoer
Dankie vir die goeie terugvoer, hoop ons sien julle gou weer!
Corlia C - Mei 2022
Algehele gradering
Was baie oulik vir oornag geleentheid 'n goeie plek.
13 Steps se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Kom kuier gerus weer.
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Christiaan B - Apr 2022
Algehele gradering
Net reg vir twee mense en als wat jy wil hê.
13 Steps se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer!
Henette M - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlik! Het dit al klaar aanbeveel vir my suster-hulle!
13 Steps se terugvoer
Hi Helena,
Baie dankie vd positiewe terugvoering,was te lekker om julle te ontvang. Hoop ons sien gou weer!
Pieter P - Aug 2021
Algehele gradering
Goeie ontvangs. Vooraf kommunikasie laat jou baie spesiaal voel.
Dirk J - Okt 2021
Algehele gradering
Baie netjies, baie lekker.
13 Steps se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie. Was heerlik om julle te ontmoet en te huisves. Hoop ons sien gou-gou weer!
Jodine M - Jul 2021
Algehele gradering
Snoesig, romanties, lekker.
13 Steps se terugvoer
Middag Jodine,
Ek is baie bly dat julle dit aangenaam gevind, en geniet het. Julle is 'n pragtige paartjie en enige tyd weer welkom.
Johan K - Nov 2021
Algehele gradering
Very much good. Keep it up.
13 Steps se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde, bly julle het dit geniet. Sien gou weer!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Republiekstraat 34, Springbok, 8240, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang