Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

13 Steps

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Chandree H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Die kuier was heerlik, ons het verskriklik lekker gebly, ons het die stilte geniet. Die naweek was hopeloos te kort, ons het vreeslik lekker gebly, ons het die stilte geniet en was verskriklik vriendelik ontvang. Ek sal beslis weer daar boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shereen C
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Vriendelik en netjies. Baie vriendelik en netjies. Ons het baie lekker gebly .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Aangename, gerieflike verblyf. Klein, maar baie gerieflik, netjies en skoon. Als wat nodig is, is daar. Goeie verblyf vir kort tydperk. Gasvrou baie vriendelik. Kar veilig agter geslote hek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudina W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Really nice place to stay for a holiday. Love the place. The place was great. I will refer anyone to 13 Steps. Lizette was very friendly and helpful. Will book this place again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefanie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heel aangenaam. Lieflike plekkie, skoon, netjies en 'n baie oulike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ons het lekker gebly. Ons het lekker gebly. Die krag was vir 'n kort tyd af in die oggend en Lizette het uit haar pad gegaan om vir ons 'n fles kookwater vir koffie te bring. Alles was modern en 'upmarket' en het goed gewerk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Springbok se fluweel van gastehuise is by 13 Steps! Ons reis gereeld en hierdie eenheid staan kop en skouers uit bo al die ander wat ons al gehuur het. Puik vloei van inligting en vriendelike ontvangs en verwelkoming deur die eienares. Haar kennis van die area en hulp met inligting rakende eetplekke en plekke om blomme te besigtig was akkuraat en waardevol. Die eenheid is ruim, modern toegerus en baie smaakvol aangebied. Die veilige parkering was 'n bonus en veiligheid 'n top prioriteit. Die bed en beddegoed was buitengewoon luuks, modern en 'n plesier om te gebruik en te rus. Algeheel 'n voortreflike en koste-effektiewe plek om te oornag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
13 Steps
Baie dankie vir die moeite om so 'n pragtige resensie te lewer. Ons is opreg dankbaar dat julle die verblyf aangenaam gevind het. Julle is 'n pragtige egpaar en "maklike" gaste, kom kuier weer by ons en ons mooi omgewing!

Heila V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Heerlik by 13 Steps gekuier - kan dit beslis aanbeveel. Alles is duidelik gekommunikeer via WhatsApp hoe om in te boek. Die verblyf is baie sentraal, gerieflik en netjies. Het heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Collin G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Skoon, netjies en gerieflik en baie naby aan die dorp. Baie mooi uitsig en gerieflik. Skoon en netjies en sal beslis weer daar oornag. Beveel dit aan vir enigiemand wat wil gaan blomme kyk in Nababeep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desmond S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlik oornag hier. Skoon en netjies! Die beste kussings om jou kop neer te lê. Wou hulle sommer saambring! Baie skoon en netjiese plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
13 Steps
Dankie Desmond vir die positiewe resensie... dankbaar ek het nie nodig gehad om SAPS te kontak nie, hiehie!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Republiekstraat 34, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9620cd50561deb5c025b71f07c011b713850d88b1f127dcd820dfd3cc5d0423c4e178e0770f886f8a2a4aa5e97e44f92d59e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 34 Republiek Street Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.659281090185 17.893026844859

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang