Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

13 Steps

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Republiekstraat 34, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

13 Steps is in Springbok geleë en bied gerieflik gemeubileerde verblyf in 2 eenhede op pad na Namibië of Kaapstad.

Die Slaap 2-eenheid het 'n privaat ingang, bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort.

Slaap 4 Eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens, 'n badkamer met 'n stort, en 'n oopplan-leefarea met 'n dubbelbed, kombuisie en eetarea vir 4.

Albei eenhede het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, 'n yskas, 'n ketel, basiese eetgerei en breekware. Daar is ook 'n TV met toegang tot Netflix.

Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar op die perseel, agter 'n geslote hek. Daar is sekuriteitskameras. Gaste moet die gasheer vooraf in kennis stel indien hulle 'n ekstra parkeerplek vir 'n sleepwa benodig.

As jy Springbok tussen Augustus en Oktober besoek, kan gaste die pragtige bloeiende veldblomme ervaar, afhangende van die reën, of gaan bergfietsry en stap in die Goegap Natuurreservaat wat die tuiste is van 'n wye verskeidenheid blomspesies, gemsbokke, springbokke, sebras, verskeie voëlspesies en meer. Neem net kennis dat hierdie reservaat daagliks om 16:00 sluit.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Gerhard V
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese, goed toegeruste en goed geleë eenheid. Baie lekker blyplek, goed geleë in 'n stil omgewing. Alles wat benodig mag word vir 'n oornag verblyf...
Sien meer
Feb 2025
Lindsay C
Saam met vriende
5.0
Rustige kalm omgewing. Gevoel jy is weg van alles en almal. Ons het baie lekker daar gebly. Kamer was skoon en netjies, en ons was goed ontvang.
Feb 2025
Estelle N
Saam met lewensmaat
5.0
It was good! Pragtig, netjies en gerieflik. Heerlik geslaap.
Des 2024
Chandree H
Saam met vriende
5.0
Die kuier was heerlik, ons het verskriklik lekker gebly, ons het die stilte geniet. Die naweek was hopeloos te kort, ons het vreeslik lekker gebly, on...
Sien meer
Okt 2024
Shereen C
5.0
Vriendelik en netjies. Baie vriendelik en netjies. Ons het baie lekker gebly .
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Republiekstraat 34, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Gaste dink 13 Steps het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Republiekstraat 34, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9620cd50561deb5c025b71f07c011b713850d88b1f127dcd820dfd3cc5d0423c4e178e0770f886f8a2a4aa5e97e44f92d59e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 34 Republiek Street Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.659281090185 17.893026844859

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang