Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

13 The Bay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Campensation-kusweg 96A, The Bay Eenheid 13, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

13 The Bay is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die veilige kompleks, The Bay, in Ballito. Dit is perfek vir die hele gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek stapafstand vanaf die strand.

Die eenheid het 'n omsetter vir gebruik tydens beurtkrag.

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die ander slaapkamers het 'n dubbelbed of 2 beddens geskik vir kinders. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word verskaf, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank geskik vir 4 gaste in die kombuis. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n koffietafel en 'n TV met stroomdienste. Gaste moet hulle eie aanmeldbesonderhede gebruik.

Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste kan in die lowerryke tuin ontspan of 'n al fresco-maaltyd op die stoep geniet. Gaste kan branderplankry, visvang, voetslaan, duik, snorkel, voëlkyk en fietsry in die omgewing. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Elri Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 57

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Campensation-kusweg 96A, The Bay Eenheid 13, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 13 The Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Campensation-kusweg 96A, The Bay Eenheid 13, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5db400e6fc1bb71eb42a673e9c08cb38b3d206b1bffe7e2b71a973106be0e88ed64ea88a1acfa2cd05b3fe04ca9522b97178?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 96A Campensation Beach Road Unit 13 The Bay 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -29.534878053035 31.22253664425

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang