Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1301 Golden Sands

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige R350 skoonmaakfooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen geraas word in enige van die gemeenskaplike areas in die gebou toegelaat nie en die gaste moet asb. stil wees vanaf 22:00 tot 05:00.
Geen dakbesoekers word toegalaat nie.
Die aantal gaste mag nie die maksimumkapasiteit van die eenheid oorskry nie.
Rook word nie in die eenheid of in die gebou toegelaat nie. Gaste mag op die balkon rook.
Gaste mag die woonstel slegs vir vakansiedoeleindes gebruik. Indien die woonstel deur sakegaste gebruik word, mag hierdie gaste nie hul besigheid adverteer in die gebou of op die perseel nie.
Die woonstel mag nie gebruik word vir sake waar daar handelgedryf word nie.
Alkohol mag nie in die gemeenskaplike areas soos die gange, parkeerarea en in die hysbak genuttig word nie.
Voertuie wat in die verkeerd parkeerareas geparkeer is sal geklamp word en die fooi hiervoor is R500.
Gaste kan onderhewig wees aan boetes of uitsetting as hulle nie by die reëls hou nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Snell Parade 95, North Beach, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5eedf11e3067c38b2c1bbecd0744bd9785e2b3d6195b3f8402f3cb8906c277ff5e1678a5a9423c851da18585d48d410bc3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 95 Snell Parade North Beach 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.845486161751 31.034736186508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang