Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

131 On Herbert Baker Boutique Hotel

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Herbert Baker-straat 131, Groenkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Vanaf R1 311 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

131 On Herbert Baker Boutique Hotel is 'n gastehuis wat bekostigbare styl, luuksheid, rustigheid en plesier bied. Die boetiekhotel is sentraal geleë in 'n omheinde sekuriteitsarea van Groenkloof, Pretoria.

Die hotel is intiem met slegs 9 weelderige slaapkamers wat óf 'n uitsig oor die stad se skyline bied óf uitkyk oor die binnehof en swembadarea. Elke kamer beskik oor 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer, 'n kroegie en 'n platskerm-TV met OpenView-kanale.

Gaste kan van die gastesitkamer gebruik maak, 'n drankie van die kroeg met volle lisensie geniet, 'n duik in die swembad neem of die son op een van die sonstoele geniet. Konferensiegeriewe is beskikbaar.

131 On Herbert Baker Boutique Hotel is naby Brooklyn, Waterkloof Ridge, Life Groenkloof Hospitaal, Netcare Jacaranda Hospitaal, Life Brooklyn Daghospitaal, Khanyisa House, die Advocate Chambers in Brooklyn en winkelsentrums, ook die ambassades van Nederland, Ghana, Japan, Ierland. en Dominikaanse Republiek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Pieter L
Saam met lewensmaat
5.0
Moeite werd. Ongelooflike uitsig. Baie vriendelik, uitstekende diens. Heerlike ontbyt.
Okt 2024
Lizelle V
Saam met vriende
5.0
Skoon, netjies, veilig en baie vriendelik ontvang. Ons het baie lekker gebly, baie dankie.
Jun 2024
Francois J
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Die gastehuis word ten sterkste aanbeveel. Sal enige tyd weer daar oornag. Baie vriendelike personeel. Heerlike ontbyt.
Jun 2024
Anlie F
5.0
Uitstekend! Fantastiese klientediens. Uitstekende waarde vir geld.
Mei 2024
Mareli K
Saam met lewensmaat
5.0
Goed geleë. Goeie diens. Ons het baie lekker geslaap. Ontbyt is goed. Baie mooi uitsig oor die stad.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Savemore Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 44

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Herbert Baker-straat 131, Groenkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink 131 On Herbert Baker Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 311
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 311
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Herbert Baker-straat 131, Groenkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f1e0a4ac5ceb703f82f6b2e07a4a777e0fbfe3427dd8c8f348f8dbc477d53a40176e1204688d9532e14817df4e681a277e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 311 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 131 Herbert Baker Street Groenkloof 0181 Gauteng 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -25.781762147479 28.226758385887

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang