Safiya @ On Bree
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bree-straat 16, Eenheid 1316 On Bree, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Safiya @ On Bree bied selfsorgverblyf wat ideaal is vir 'n paartjie of vriende in die hartjie van Kaapstad. Hierdie stylvolle woonstel, is in Bree-straat, in die middel van die stad, wat dit ideaal maak vir gaste wat Kaapstad wil verken.
Die sjiek woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Lnne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie met 'n stoof, yskas, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, broodrooster en 'n Nespresso-masjien met komplimentêre koffiekapsules. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel met 2 stoele, 'n gemaklike rusbank, 'n TV teen die muur en 'n aangewese werkspasie. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste kan die gemeenskaplike swembad en dek-area geniet, kompleet met 'n kroeg, perfek om te ontspan na 'n dag van verken. Veilige parkeerplek word voorsien. Vir diegene wat gretig is om die omliggende area te verken, is Signal Hill net 3,9 km ver, terwyl die skilderagtige Mouille Point-strand net 2,8 km vanaf die woonstel is.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Portier
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Badkamer
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Bree-straat 16, Eenheid 1316 On Bree, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bree-straat 16, Eenheid 1316 On Bree, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang