135 Beachfront
Beskrywing
Hierdie eenheid is die perfekte oornagverblyf. Dit het 'n oopplan-uitleg met 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Kinders word nie in hierdie eenheid toegelaat nie. Die eenheid het nie 'n see-uitsig nie, maar direkte toegang tot die strand.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Internet koppeling
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Let wel dat die verblyf deel van die eienaar se huis is.
Komplimentêre koffie, tee, suiker en melk word vir die eerste 2 dae voorsien.
Vuurmaakhout en 'n rooster word voorsien.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Daar is net 1 parkeerplek per eenheid beskikbaar.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Let wel dat daar trappe na die eenhede is.
Rook is in die eenhede en op die balkon verbode.
'n Ekstra gas, ouer as 6 jaar, kan teen ekstra koste in die seefront-eenheid geakkommodeer word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie oopplan-woonstel het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. 'n Enkelbed vir 'n ekstra gas kan teen 'n ekstra koste voorsien word. Die moderne badkamer het 'n groot stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met basiese toebehore, soos 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis het 'n oopplan-ontwerp en lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met 'n sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Die eenheid het 'n balkon met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let wel dat die verblyf deel van die eienaar se huis is.
Komplimentêre koffie, tee, suiker en melk word vir die eerste 2 dae voorsien.
Vuurmaakhout en 'n rooster word voorsien.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Daar is net 1 parkeerplek per eenheid beskikbaar.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Let wel dat daar trappe na die eenhede is.
Rook is in die eenhede en op die balkon verbode.
'n Ekstra gas, ouer as 6 jaar, kan teen ekstra koste in die seefront-eenheid geakkommodeer word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié seefront-eenheid het sy eie privaat ingang en veilige parkeerplek, maar vorm deel van die inwonende eienaar se huis. Geen kinders en of troeteldiere word toegelaat nie. Dié ateljee-eenheid beskik oor 'n slaaparea, 'n badkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, 'n ketel, breekware en eetgerei toegerus. Die eenheid het nie 'n wasbak nie, die skottelgoed word in 'n klein bakkie gewas. Die eenheid lei na 'n stoep met sitplek buite en 'n braai-area. Die eenheid bied direkte toegang tot die strand.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond, 'n ketel, breekware en eetgerei in.
Huisreëls
Let wel dat die verblyf deel van die eienaar se huis is.
Komplimentêre koffie, tee, suiker en melk word vir die eerste 2 dae voorsien.
Vuurmaakhout en 'n rooster word voorsien.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Daar is net 1 parkeerplek per eenheid beskikbaar.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Let wel dat daar trappe na die eenhede is.
Rook is in die eenhede en op die balkon verbode.
'n Ekstra gas, ouer as 6 jaar, kan teen ekstra koste in die seefront-eenheid geakkommodeer word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kusweg 135, Sandy Point Kuslandgoed, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang