Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

137 @ Murray Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Marga D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Fantasties. Ongelooflike lekker verblyf. Netjies, generator beskikbaar tydens kragonderbreking.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Baie lekker met die vriendelikste en behulpsame personeel. Hierdie verblyf was seker nog 1 van die beste en mooiste plekker waar ek geslaal het! Alles was beskikbaar wat jy nodig het. Hulle help jou met enige iets en die kamers is puik toegrus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aljo S
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Alles wat 'n gas nodig het, skoon en netjies met mooi tuine. Veilige rustige omgewing, skoon en netjiese kamers, lekker filterkoffie, geniet privaat stoepies in jul mooi en versorgde tuine!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzeth K
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Maklike oornag verblyf. Goeie oornag verblyf. Basiese geriewe. Mooi skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karien C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Pragtige plek, vriendelike diens en vir seker waarde vir geld. Baie vriendelike en hulpvaardige diens maak altyd mens se verblyf ekstra lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evelyn K
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2024

Voldoende. Die akkommodasie was voldoende vir wat ons nodig gehad het. Ons het nie verdere terugvoer nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Liza E
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2024

Gerieflik gelee, veilig en netjies, net jammer van die stort wat lek. Die verblyf was lekker. Die stort het baie gelek wat lastig en ongemaklik is. Ontvangs was bietjie onduidelik oor hoe en wat en waar. Ek sou wou hê dat die persoon wat ontvangs beman duidelike inligting deurgee.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nadine R
1 nag
4.8
Nov 2023

Mooi, veilig, uitstekende personeel. Sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2023

Netjiese en veilige plek. Een van de bestes waar ons al oornag het. As ek Pretoria toe gaan, sal dit elke keer my oornag of oorbly plek wees. Die personeel is baie behulpsaam. Ek het baie lekker gebly en geslaap in die eenheid.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Bernice Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 55

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R1 071
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 071
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 100 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murraystraat 137, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd001bcdad62e0e9157ec5acfd8359466485f32ea01c3081942e46e1c9adc098605d465f4bc57ed4c13dd1a7fe60046f4cef9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 071 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 137 Murray Street Brooklyn 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.762883680325 28.236500918665

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang