137 @ Murray Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Bernice Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 56
Op LekkeSlaap 15 jaar
Opsomming van Resensie
Marga D - Feb 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Monique E - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker met die vriendelikste en behulpsame personeel.
Aljo S - Feb 2023
Algehele gradering
Alles wat 'n gas nodig het, skoon en netjies met mooi tuine.
Suzeth K - Mrt 2024
Algehele gradering
Maklike oornag verblyf.
Karien C - Feb 2024
Algehele gradering
Pragtige plek, vriendelike diens en vir seker waarde vir geld.
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Evelyn K - Mei 2024
Algehele gradering
Voldoende.
Liza E - Mei 2024
Algehele gradering
Gerieflik gelee, veilig en netjies, net jammer van die stort wat lek.
Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Nadine R - Nov 2023
Algehele gradering
Mooi, veilig, uitstekende personeel.
Hester H - Jun 2023
Algehele gradering
Netjiese en veilige plek.
Dave P - Des 2023
Algehele gradering
Would recommend.
Barry-jon I - Des 2023
Algehele gradering
Great stay.
Igna D - Jul 2022
Algehele gradering
Pragtige, gemaklike verblyf.
137 @ Murray Guest House se terugvoer
Dear Igna. We are delighted to hear that you enjoyed your stay with us. We hope to see you again soon. Kind regards,
Bernice
Bianca L - Mrt 2022
Algehele gradering
My eerste opsie vir verblyf as ons stad toe gaan!
137 @ Murray Guest House se terugvoer
Dear Bianca, thank you for giving us the perfect score, we are honoured to know that we are your fist choice. We look forward to your next visit. Kind regards,
Bernice
Estie D - Nov 2022
Algehele gradering
Altyd gerieflik en netjies om by oor te slaap.
137 @ Murray Guest House se terugvoer
Dear Estie, thank you for your review and feedback. We are delighted to hear that you enjoyed your stay. We look forward to your next visit. Kind regards,
Bernice
Chanel F - Nov 2022
Algehele gradering
Very neat and clean room.
137 @ Murray Guest House se terugvoer
Dear Chanel, thank you for choosing the Murray 137 Street Guesthouse. We look forward to your next visit. Kind regards,
Bernice
Cindy M - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Daar is klein goedjies wat reggemaak kan word.
David C - Nov 2021
Algehele gradering
Neat, clean and a lovely area and fantastic property.
Lianie E - Nov 2021
Algehele gradering
Gerieflik, stil, veilig.
Mariska S - Feb 2021
Algehele gradering
Vriendelike, behulpsame personeel, heerlike kos.
Marco C - Nov 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik, goed ontvang.
Thinus S - Okt 2020
Algehele gradering
Functional.
Mariaan A - Okt 2018
Algehele gradering
Baie geniet, almal behulpsaam.
Anita B - Sep 2018
Algehele gradering
Pragtige gastehuis, vriendelike diens, heerlike ontbyt!
Danielle A - Nov 2017
Algehele gradering
Peaceful and relaxing stay.
Izane C - Nov 2017
Algehele gradering
Gerieflik en mooi.
Kimberly S - Nov 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Estene S - Nov 2016
Algehele gradering
Baie goeie diens!
Patricia V - Okt 2016
Algehele gradering
Mooi stylvolle gastehuis.
Mandre D - Jun 2015
Algehele gradering
Gemiddeld.
- Kapasiteit: 100 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Murraystraat 137, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang