Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

137 @ Murray Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Jaco J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Lieflik rustig en baie mooi! Ons het baie lekker gebly. Sentraal, veilig en rustig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ruim private kamer, met wonderlike ontbyt was waarde vir geld. Ons oornag graag in Brooklyn gastehuise weens die geskikte ligging naby Tukkies waar ons kinders studeer. Ons onlangse 2-nag verblyf by 137@Murray Gastehuis was ons eerste in hierdie spesifieke gastehuis. Ons het dit baie geniet en sal vir seker weer daar oorbly aangesien ons belewenis baie positief was, van die kamer tot die ontbyt. Die klein sjokolades, filter koffie en vars melk in die kamer was 'n bewys van persoonlike aandag wat gaste laat spesiaal voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shannon S
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Enjoyable stay. It was lovely. The accommodation is comfortable and tidy. The breakfast is wonderful. Staff are helpful. It would be nice to have a list of local recommendations for dinner etc. in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ons het dit baie geniet. Pragtige tuine! Dit was regtig 'n heerlike oorslaap. Ontbyt was ongelooflik lekker. 5 ster diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Good. I enjoyed everything, except when they said the room wasn't ready by the check-in time and I had to wait.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha G
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Central and beautiful. Lovely stay, everything you need for a quick stay over. Breakfast was delicious with a large variety.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edmund J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Waarde vir geld en baie gerieflik. Baie luukse en versorgde eiendom met baie goeie kontinentale ontbyt. Smaakvolle kamer met 'n goeie bed!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marga V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Fantasties. Ongelooflike lekker verblyf. Netjies, generator beskikbaar tydens kragonderbreking.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Mooi gastehuis tussen die Jakarandas. Ons het so lekker gebly en die ontbyt was baie lekker. Ons sal definitief weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maritza U
1 nag Saam met vriende
4.8
Okt 2024

Salige verblyf in lieflike plek. Baie lekker gebly, dankie!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Bernice Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 70

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 535
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 535
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 112 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murraystraat 137, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc20bd3d6c8d41327af333b48c1e6eb4dfd43f2cc93e8f289ea8eba63d37603fe4d006dec18a97cc7bc88a0ee1fa75a6475d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 535 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 137 Murray Street Brooklyn 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.762883680325 28.236500918665

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456