Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

137 @ Murray Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Bernice Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 55

Op LekkeSlaap 15 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 30 resensies vir 137 @ Murray Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Marga D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marga D

Fantasties.

Ongelooflike lekker verblyf. Netjies, generator beskikbaar tydens kragonderbreking.

Monique E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique E

Baie lekker met die vriendelikste en behulpsame personeel.

Hierdie verblyf was seker nog 1 van die beste en mooiste plekker waar ek geslaal het! Alles was beskikbaar wat jy nodig het. Hulle help jou met enige iets en die kamers is puik toegrus.

Aljo S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aljo S

Alles wat 'n gas nodig het, skoon en netjies met mooi tuine.

Veilige rustige omgewing, skoon en netjiese kamers, lekker filterkoffie, geniet privaat stoepies in jul mooi en versorgde tuine!

Suzeth K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzeth K

Maklike oornag verblyf.

Goeie oornag verblyf. Basiese geriewe. Mooi skoon en netjies.

Karien C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien C

Pragtige plek, vriendelike diens en vir seker waarde vir geld.

Baie vriendelike en hulpvaardige diens maak altyd mens se verblyf ekstra lekker.

Evelyn K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Evelyn K

Voldoende.

Die akkommodasie was voldoende vir wat ons nodig gehad het. Ons het nie verdere terugvoer nie.

Liza E - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liza E

Gerieflik gelee, veilig en netjies, net jammer van die stort wat lek.

Die verblyf was lekker. Die stort het baie gelek wat lastig en ongemaklik is. Ontvangs was bietjie onduidelik oor hoe en wat en waar. Ek sou wou hê dat die persoon wat ontvangs beman duidelike inligting deurgee.

Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Nadine R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine R

Mooi, veilig, uitstekende personeel.

Sal vir seker weer daar bly.

Hester H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester H

Netjiese en veilige plek.

Een van de bestes waar ons al oornag het. As ek Pretoria toe gaan, sal dit elke keer my oornag of oorbly plek wees. Die personeel is baie behulpsaam. Ek het baie lekker gebly en geslaap in die eenheid.

Dave P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave P

Would recommend.

Stay was great. Room location resulted in a lot of foot traffic and noise when trying to sleep, however.

Barry-jon I - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barry-jon I

Great stay.

The establishment cannot be faulted, however there is construction going on on either side where the executive suites are located. We were rudely awakened at 05:30 on Sunday morning by hammering, chiselling, as well as grinding machines. This was not pleasant at all.

Igna D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Igna D

Pragtige, gemaklike verblyf.

Ek dink nie die aanlyn beskrwying doen geregtigheid aan die plekkie nie. Dis nog net beter as wat beskryf word. Ordentlik toegerus, tot met regte melk en goeie koffie, vriendelike professionele personeel, pragtige skoon kamers, rustige atmosfeer en baie goed geleë. Alles werk en alles is netjies. Julle sien ons beslis weer.

137 @ Murray Guest House se terugvoer

Dear Igna. We are delighted to hear that you enjoyed your stay with us. We hope to see you again soon. Kind regards,
Bernice

137 @ Murray Guest House
Bianca L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca L

My eerste opsie vir verblyf as ons stad toe gaan!

Baie mooi en netjiese plek, kry altyd 'n goeie nagrus in!

137 @ Murray Guest House se terugvoer

Dear Bianca, thank you for giving us the perfect score, we are honoured to know that we are your fist choice. We look forward to your next visit. Kind regards,
Bernice

137 @ Murray Guest House
Estie D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estie D

Altyd gerieflik en netjies om by oor te slaap.

Sien sterre.

137 @ Murray Guest House se terugvoer

Dear Estie, thank you for your review and feedback. We are delighted to hear that you enjoyed your stay. We look forward to your next visit. Kind regards,
Bernice

137 @ Murray Guest House
Chanel F - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel F

Very neat and clean room.

I stayed only for one night. I was warmly welcomed, lovely stay, will gladly recommend.

137 @ Murray Guest House se terugvoer

Dear Chanel, thank you for choosing the Murray 137 Street Guesthouse. We look forward to your next visit. Kind regards,
Bernice

137 @ Murray Guest House
Cindy M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy M

Baie lekker gebly. Daar is klein goedjies wat reggemaak kan word.

Ons het gevra vir 'n selfsorggesinskamer, maar het eers 'n klein kamertjie gekry, hulle het my toe na 'n ander kamer geskuif (soos bespreek). Badkamerdeur kon nie mooi toemaak nie, prop in kombuis foutief. Ons het ook geen water in die kamer gehad die oggend om te stort voordat ons moes ry nie.

David C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David C

Neat, clean and a lovely area and fantastic property.

The guest house is in a nice area of Pretoria. The guest house itself is very neat, homey and comfortable. I will return for a stay. The one improvement I could suggest is that the guest house team should put their WiFi password in the welcome booklets in their rooms for guests.

Lianie E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lianie E

Gerieflik, stil, veilig.

Ons is vriendelik gegroet en na ons kamer gevat. Die area is stil en die kamer was skoon en ruim. Oulike "kombuis" met die nodigste goed. Ons handdoeke is elke dag gewas en vars teruggebring. Dis naby Brooklyn Mall en oor die algemeen 'n baie lekker plek om te bly. Ons sal beslis weer daar oorslaap.

Mariska S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska S

Vriendelike, behulpsame personeel, heerlike kos.

Perfekte plek om oor te slaap. Nie eers nodig om rond te ry vir wegneemetes, hulle ontbyt en ander kosse is regtig baie goed. Baie goed ingerigde kamers, baie netjies en stylvol. Baie lekker area.

Marco C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marco C

Baie vriendelik, goed ontvang.

Die kamer is netjies en skoon. Alles wat benodig is.

Thinus S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Thinus S

Functional.

Lovely restaurant opposite the road.

Mariaan A - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan A

Baie geniet, almal behulpsaam.

Skoon. Baie rustig baie geniet.

Anita B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita B

Pragtige gastehuis, vriendelike diens, heerlike ontbyt!

Pragtige plek, nóg mooier as wat die advertensie wys! Professionele diens, mooi boomryke omgewing, pragtige tuin, netjiese kamers.

Danielle A - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle A

Peaceful and relaxing stay.

Staff very friendly and welcoming. Rooms clean and interior decorations well done. Classy. Garden relaxing and peaceful and a well worth stay.

Izane C - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Izane C

Gerieflik en mooi.

Die eiendom is pragtig, netjies en goed versorg. Personeel is vriendelik en behulpsaam. Die kamer was skoon, ruim en goed toegerus (die strykplank het al beter dae gesien). Ontbyt was goed voorberei en smaaklik.

Kimberly S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kimberly S

Baie gerieflik.

Baie gerieflik, netjies en skoon.

Estene S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estene S

Baie goeie diens!

Sal weer besoek!

Patricia V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia V

Mooi stylvolle gastehuis.

Ons kamer was in 'n gang met redelik 'verkeer' maar dit was 'n mooi kamer met pragtige linne, skoon en netjies. Ontbyt word bedien tot 9:30 - ons was so 9:20 in eetsaal en kos was reeds weggedra. Spesiale vergunning behoort vir gaste gemaak te word wat bietjie laat wil lê en sorg dat vars vrugte ens. steeds beskikbaar is.

Mandre D - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Mandre D

Gemiddeld.

Die kamer is skoon en gerieflik. Geraas-faktor bietjie hoog vir klanksensitiewe kliënt.

Vanaf
Vanaf R1 071
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 071
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 100 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murraystraat 137, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd001bcdad62e0e9157ec5acfd8359466485f32ea01c3081942e46e1c9adc098605d465f4bc57ed4c13dd1a7fe60046f4cef9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 071 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 137 Murray Street Brooklyn 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.762883680325 28.236500918665

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang