Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

137 High Street Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Margot F
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Great location and good venue. Easy and convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catherine M
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Comfortable, clean room. Responsive service and good communication from the manager. The guesthouse is well located relative to the schools and restaurants. I had good service. The bed was comfortable and everything felt clean. The showerhead in my room wasn't the greatest, but overall this is a good option for a school visit. There seemed to be some mould on the bathroom ceiling that should be looked at. Noise from the street was less than anticipated, and I slept well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donee P
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

A comfortable homely stay. Rala, the host at the guest house, is very accommodating and friendly, allowing us to drop our bags off earlier than check-in and showing us all the amenities. The rooms were comfortable and clean, and the off-street parking was great. Very central and convenient, but with that comes the challenge of noise from the high street. All in all, a very comfortable stay. Good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Willem V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2022

Gerieflike woonstel. Neem in ag dat hierdie deel van die dorp studente-omgewing is aangesien dit regoor die universiteit is. Normale studente luidrigtigheid oor naweke is daar, sonder om jou totaal te ontrief. Van hulle sing nogal besonder mooi. Alles wat jy nodig het om jouself te versorg i.t.v etes, is daar. Selfs 'n wasmasjien vir klere was. Parkering is uiters veilig. Ek het die week lekker daar gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cavel
137 High Street Guest House
Hello Willem, Thank you and hope to see you next time. Regards, Zisiwe

Amanda S
1 nag
4.0
Okt 2022

Lieflike interior en baie ruim kamers. As wat negatief is is geraas in nag van voetgangers in die straat.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco E
1 nag Saam met vriende
3.6
Nov 2022

Netjies, paar klein dinge Goed geleë, lekker stil. : Vir die prys verwag mens beter koffie in kamers en in sitkamer. Waarsku gaste vooraf dat daar geen water mag wees nie. Beperkte kroegdiens maak dit ongemaklik, moes elders gaan kele natmaak an ons aankoms.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Graeme S
1 nag Besigheidsreis
4.8
Aug 2017

Great stay, very comfortable. Super chilled staff, we were very happy here. Location is perfect for any business in Grahamstown and secure parking is a huge advantage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Cavel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High-straat 137, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA660b2d4e404b1f984dd6058e61f71eb92ff1dd83287840a007ed94c9bd691eb7e635bdc1d5fecfc87dd11191c22ca9864b7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 137 High Street Grahamstown 6139 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.311928 26.52219

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang