137 High Street Guest House
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: High-straat 137, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
- Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
137 High Street Guest House bied gastekamers en is in Makhanda (Grahamstad) geleë. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n oornagplek, op pad na verskeie geriewe in die bekoorlike dorpie.
Die verblyf beskik oor 9 kamers wat individueel versier is. Hierdie kamers is ingerig met óf 'n koninggrootte-bed, wat ook in 2 enkelbeddens omskep kan word, en beskik oor 'n en suite-badkamer in elkeen. Elke kamer het gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n plafonwaaier en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ontbyt is opsioneel vir alle gaste en sluit 'n keuse van 'n gesonde opsie of volledige Engelse ontbyt in. Die gastehuis bied ook veilige parkeerplek vir voertuie teen geen bykomende koste nie.
137 High Street is ideaal geleë langs Rhodes Universiteit, en binne maklike stapafstand van die Hooggeregshof van Makhanda (Grahamstad), museums en kleinhandelwinkels.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Cavel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- High-straat 137, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
- Gaste dink 137 High Street Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Makhanda (Grahamstad) Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 21 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: High-straat 137, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang