138 on Sir Harry Smith Avenue
Beskrywing
Die chalet bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoof- en tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die sitarea het 2 enkelslaapbanke en 2 slaapbanke vir kinders. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak en daar is 'n aparte toilet met 'n wasbak. Die leefarea het 'n etenstafel, sitarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, panne, eetgerei en breekware toegerus. Daar is gratis WiFi. DStv is slegs beskikbaar as gaste hul eie dekodeerder saambring; daar is wel OpenView.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
2 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
R150 deposito moet betaal word om die poolstokke en tafeltennisrakette te huur.
Geen besoekers of oorbespreking word toegelaat nie.
Die stiltetydperk is tussen 22:00 en 08:00 aangesien ons in 'n woongebied geleë is.
Geen geraas of partytjies word toegelaat nie.
Maksimum 2 voertuie per eenheid word toegelaat.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die chalet vir 9 gaste beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en lugversorging. Die laaste slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n enkelslaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n waaier teen die muur wat met 'n afstandbeheer werk. Die ander slaapkamers het draagbare waaiers. Linnegoed word voorsien. Die leefarea het 'n etenstafel, sitarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, panne, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 4 gaste. Die sitarea het gemaklike sitplek en 2 slaapbanke. Daar is gratis WiFi. DStv is slegs beskikbaar as gaste hul eie dekodeerder saambring; daar is wel OpenView.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Enkelslaapbank
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
R150 deposito moet betaal word om die poolstokke en tafeltennisrakette te huur.
Geen besoekers of oorbespreking word toegelaat nie.
Die stiltetydperk is tussen 22:00 en 08:00 aangesien ons in 'n woongebied geleë is.
Geen geraas of partytjies word toegelaat nie.
Maksimum 2 voertuie per eenheid word toegelaat.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sir Harry Smith-laan 138, Palm Beach, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang