Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

139 Dassen

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Heleene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 87 resensies vir 139 Dassen
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jan Hendrik W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Hendrik W

Perfekte wegbreek vir groep vriende of familie.

Ons het baie lekker gebly, die eienaar is baie vriendelik en dit is baie goeie waarde vir jou geld. Lieflike huis met 'n wonderlike uitsig.

Brigette C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigette C

Absolutely awesome!

We had a really awesome stay. There was everything we needed, and the house is in a beautiful spot. Comfortable beds and just all in all a welcoming feel. We will certainly be back. Highly recommended. A short walk to the beach and close enough to shops if you needed something, but far enough to not experience noise. Thank you so much for your hospitality!

Alida V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida V

Was perfect.

Was an amazing weekend. Will visit soon.

Marko P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marko P

Perfekte huis vir groot groepe!

Baie lekker leefhuis vir groot gesinne. Binne braai en baie mooi see-uitsig. Ons het baie lekker gebly.

Pieter V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Baie mooi uitsig.

Baie lekker gebly. Mooi uitsig en lekker rustig.

Danie R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie R

Mooi herinneringe saamgevat in, 'n asemrowende vakansie.

Ons het 'n geseënde, rustige tyd daar gehad. Baie dankie. Netjiese, goed toegeruste huis.

Raphael J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raphael J

Onvergeetlik, fantasties, beslis weer 'n volgende keer.

Dit was heerlik, geen klagtes en baie in my noppies met die woning en gasvryheid van die eienaar.

Emily A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emily A

Relaxing and peaceful.

The owners of the residence were so kind to us and made us feel most welcome.

Anrie B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anrie B

Ons groep het heerlik gekuier. Die huis is baie ruim met die mooi see-uitsig.

Onvergeetlik lekker!

Errol D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Errol D

Baie lekker.

Baie lekker gebly en puik waarde vir geld.

Shantell V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shantell V

A great place to reconnect.

Awesome view, clean house, an absolute great house for family or friends.

Tatum V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tatum V

Relaxing sunny weekend.

Great place right on the beach, host was super chilled and friendly.

Ashleen J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ashleen J

It is a perfect holiday destination. Will definitely visit again.

Very neat and clean house. The host is very friendly. Will definitely recommend to family and friends.

Evigan P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evigan P

Was the weekend worth it?

We, as the Prins Family, really enjoyed our stay. Everything was perfect. We would definitely go again.

Berenice S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berenice S

Great stay.

We were a group consisting of friends and family. We really liked everything about this accommodation. The location of 139 Dassen is excellent, the facilities are clean and comfortable, and the host, Heleene, was very kind and friendly. She made us feel at home. The place is clean, cozy, and easy to get around.

René C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René C

Dit was 'n heerlike rustige ervaring.

Die huis is pragtig en ruim en die beddens gemaklik en beddegoed lekker warm. Uitsig en stoep area was 'n groot pluspunt.

Charles G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles G

Absolute wonderlike ervaring!

Ons gesin was mal oor die plek! 10/10! Tannie Karin het verseker ons kuier was perfek! Sal verseker ten sterkste aanbeveel!

Mirrie V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirrie V

Heerlike familie wegbreek.

Die huis merk al die boksies vir 'n heerlike huis weg van die huis, baie spasie vir almal, naby die see, gratis WiFi en DSTV sodat ons die rugby kon kyk, al het die Bokke verloor. Die huis was mooi skoon en het alles wat jy nodig sal kry. Ons gaan sonder twyfel weer kom kuier!

Ilse V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse V

Baie netjiese en groot huis. Dis ook baie naby aan die strand.

Die eienaars was baie vriendelik en het ons gemaklik laat voel. Ons was 'n groot groep mense en daar was oorgenoeg slaapplek en geriewe. Die huis was baie gemaklik en netjies, asook baie mooi. Die huis is op 'n great plek, want dis lekker naby aan die strand en ons het elke oggend en aand ons koffie op die strand gedrink! Ek sal 139 Dassen vir enigiemand aanbeveel.

Martin G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin G

Ruimte met lieflike uitsig oor die see.

Die leef-, braai- en kombuisvertrek is ruim met verskeie opsies en al die geriewe waaraan ons behoefte gehad het. Die ontvangs was baie vriendelik en gasvry. Ideale wegbreekplek naby die strand.

Lynn V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn V

Gerieflike, ruim, netjies en skoon huis met alles wat mens dalk kan nodig kry vir 'n heerlike, ontspannende naweek.

Met die ingaan tot die uitgaan was dit 'n heerlike naweek. Huis is skoon, gerieflik en meer as genoeg spasie vir 'n groot groep. 'n Lekker leefhuis. Niks om negatief te sê nie. Perfek en sal weer gaan.

Michelle B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

Thank you so much for the hospitality, its a very nice place to stay with a great location and it's family friendly.

Very neat facility and homey.

Anru P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anru P

Pragtig en gerieflik.

Wat 'n pragtige huis. Alles is so gebruikersvriendelik.

Claude M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claude M

Baie lekker homely huis.

Voel jy kuier in jou eie huis. Alles wat hy nodig het, niks te kort nie. Genoeg plek vir almal om te sit en het opsies vir waar jy wil chill. Lekker binne-braai, lekker lang tafel. Enigste ding op photos: Dalk net die sea view photo aanpas met die huise wat nou voor dit is. Nogal sea view, but nie soos photo.

Susanna B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susanna B

Gasvryheid van Mev. Steenkamp is amazing! Ons het vreeslik lekker gekuier! Sal dit beslis aanbeveel!

Huis is 'n baie lekker kuierhuis en geskik vir 'n groot groep kuiers of groot families. Lekker winterhuis en die uitsig is beautiful.

Marica N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marica N

Perfek!

Pragtige leefruimtes, uitstekend toegerus en ongelooflike gasvryheid. Ons kan nie wag om weer te bespreek.

Roslyn N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roslyn N

Heerlike, rustige kuier.

Vriendelike gasvrou, ruim, netjiese huis met alles tot ons beskikking, wonderlike uitsig.

Rina M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina M

Fantasties!

Ek sal Dassen 139 vir enige iemand aanbeveel. Die huis is nog mooier as die fotos op die webtuiste. Die huis is ten volle toegerus met elke luuksheid waaraan jy kan dink. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons kuier spesiaal te maak. Die meubels, linne ens. is van 'n uitstaande gehalte. Dassen 139 voel soos jou huis weg van die huis af. Ons gaan sommer gou weer kuier. Baie dankie, ons het heerlik gerus.

Shelaine K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelaine K

Beautiful. Homely. Clean. Just lovely.

The photos captured my attention as I looked for accommodation for a group of girlfriends to go away for a 50th celebration. The Lekker Slaap booking was seamless and professional. Tannie Karin, our host, was an absolute sweetheart. The home was a delight with all the bells and whistles you need. It was clean, spacious, elegant and such a perfect spot to have a lovely weekend away. What else can I say but, "we will be back"? Thank you. Thank you.

Jacques B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B

Baie lekker gekuier!

Ons sal vir seker weer hier kan bly.

Helena P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena P

Onbeskryflike gasvryheid.

Karin en Dirk is hartsmense. Dit was huislik en heerlik om by hulle te bly. Yzerfontein het net beter geword.

Doretha C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doretha C

Fantasties en verkwikkend.

Goed toegerus, ruim met lieflike kuierarea, meer as genoeg handdoeke en lieflike uitsig. Sal beslis weer besoek.

Fatima D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fatima D

Home away from home.

All you need is there and more. Thank you for the lovely weekend. Will definitely come again.

Kirstin P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirstin P

It was a lovely, comfortable stay!

We had a great time! The house was well looked after, we felt very safe, it was clean and we were well looked after with soaps and bath towels. The beds were extremely comfortable! The location was close to the Spar and beach. Loads of parking space. We had a great time and would definitely recommend it to friends/family.

Cecelia R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecelia R

Dit was baie lekker ons het ons geniet.

Dis 'n baie mooi huis en baie netjies. Daar is alles wat jy benodig, daar is meer as genoeg kombuisgoed, die beddens slaap so lekker. Lekker see-uitsig en mevrou steenkamp is baie vriendelik. Sal beslis weer kom, you go girl! Dink net daaraan om 'n grooter swart driebeenpot te kry. Miskien 'n nommer 3 of 4.

Refilwe B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Refilwe B

Home away from home.

We were two families, but we did not feel cramped up at all. The host is a wonderful woman. She made sure we had everything we needed.

Michael P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael P

Incredible hospitality, kindness and generosity. Beautiful beachfront holiday home.

A special thank you goes out to Aunty Heelana, our receiving host, who has been an absolute gem throughout our stay. Her warm welcome and friendly demeanor immediately made us feel at home. Her dedication to ensuring our comfort and happiness has not gone unnoticed, and we are truly thankful for her presence during our time here. Your home is a true paradise. The breathtaking views of the ocean, the serene atmosphere, and the well-appointed amenities have made our vacation an unforgettable experience. We have created cherished memories that will last a lifetime, all thanks to your generosity in sharing your slice of heaven with us.

Doreen N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen N

Heerlike ruim huis met mooiste uitsig.

Wat 'n heerlike kuier, die huis is baie ruim en gemaklik, baie goed toegerus met die mooiste uitsig. Ons sal weer en weer en weer gaan kuier.

Chante J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante J

Beautiful, suited for any season.

The view is nice. House is beautiful. Owner is nice and understanding.

Amrish O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amrish O

I had a wonderful stay.

The house was fully equipped and it had everything we needed and more.

Kate P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate P

Wonderful, family-friendly accommodation in a beautiful setting.

We had an extremely enjoyable stay here. The owner was so friendly, helpful and accommodating. She made sure everything was perfect. We stayed in the house and everything we needed was there. There was a lot of space for our big group of 9 to enjoy. The beach is a very short walk away, so the kids were able to spend lots of time there and the adults enjoyed walks along the peaceful boardwalk. We really had a great time and hope we can come back soon! Thank you for a wonderful home!

Debbie V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie V

Beautiful and comfortable place to stay with all amenities and a lovely view.

See stars.

Norealda C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norealda C

Wonderlike wegbreek.

Eienaar was baie vriendelik, en die huis was mooi netjies.

Jill B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jill B

Wonderful.

Our group of 9 friends had so much fun - a fantastic weekend in a comfortable, clean home with all the amenities. The owner Mrs Steenkamp is so kind and welcoming!

Annaline V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annaline V

Awesome.

Netjies plek. Sal dit definitief aanbeveel.

Carmen J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen J

Relaxing getaway.

We decided to book a holiday away to celebrate my dad's 60th with a family vacation at the beach. This was the perfect destination. No complaints, definitely recommend beach home if a relaxing getaway is needed!. Comfortable accommodation, cozy and neat. Very friendly host and the scenery, just amazing!

Lilly R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lilly R

A home away from home.

Absolutely stunning amenities, fabulous views. The comforts of home as in the dishwasher, DStv and WiFi. The owner was super kond and accommodating. All in all, a place I would recommend to anyone. You will not be disappointed. We will be back for sure.

Karlien P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien P

Ongelooflike lekker vakansiehuis! Uiters netjies met alles wat mens nodig het! Fantastiese diens! Baie dankie!

Baie lekker vakansie gehou met mooi see-uitsig! Lekker ruim huis met baie spasie en binnebraai vir die kouer aande. Huis is besonders netjies met alles wat mens nodig het. Ons gaan beslis weer!

Henrietta B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henrietta B

Die kuier en die huis was absoluut amazing.

Baie dankie aan die eienaar, en ek sal die plek aanbeveel vir mense wat as 'n groep wil kuier.

Nelitha G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelitha G

Beautiful house, very specious and the views are to die for.

The owner Karin made us feel so welcomed at her house, very friendly and professional. I would definitely recommend her house anytime. Thank you so much.

Hannemie S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannemie S

Was so ongelooflik lekker, gesellig en gemaklik!

Die spasie was bitter lekker en almal was gelukkig met die huis en toerusting ens. Was regtig 'n lekker ervaring en het niks om oor te kla nie.

Heidre D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidre D

Idillies!

Dit was asemrowend. Ligging is perfek, netjies en vriendelike eienaars. Het die naweek so baie geniet. Beste plek om te bespreek!

Cathy L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy L

We had an absolutely fantastic time at 139 Dassen. It's a home away from home.

The host, Mrs. Steenkamp, is a people person, very friendly and easy to communicate with. We had an absolutely fantastic time at 139 Dassen and would highly recommend it to friends and family. Everything you needed was there. A beautiful place to enjoy the sunrise and sunsets so close to the sea, it was absolutely amazing. We wish Mr and Mrs Steenkamp all the best in hosting future families and friends.

Petronella N - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petronella N

Ons kuier by 139 Dassen was fantasties - jammer dit was so kort.

Die eienaar van 139 Dassen is 'n baie vriendelike en gasvrye vrou, sy is net wonderlik , dis waarom ek so lief is vir 139 Dassen. Mag die Here haar en familie ryklik seën.

Ilanza S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilanza S

Netjies, lieflike omgewing, Vreeslik baie geniet.

Die huis was baie netjies en ruim. Alle geriewe was daar. Sal beslis aanbeveel!

Stephen G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen G

Fantasties!

Die eienaars was vriendelik, die huis is lekker ruim en oop. Dit het gevoel soos 'n regte leefhuis. Lekker geraas gemaak, lekker geëet. Die huis het alles wat n mens nodig het en die uitsig is nog mooier. Fantastiese mense, fantastiese huis,. Ek het my verjaarsdag vreeslik geniet en sal definitief binnekort weer terug keer

Suzaan T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzaan T

Heerlike kuierhuis

Lieflike huis met groot leefvertrek, wonderlike see-uitsig. Ons het heerlik gekuier. Die binnebraai skep ’n gesellige atmosfeer. Sal definitief weer daar bespreek. Waarde vir geld.

Marieta B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta B

Die beste naweek

Dassen 139 was uitstekende verblyf. Ek sal dit regtig aanbeveel. Ons was 'n klomp vriende wat gegaan het. Die skottelgoedwasser was 'n groot aanwins en die see uitsig is baie mooier in persoon. Alles was baie skoon en netjies. Daar was ekstras ingesluit soos hout en hulle het speserye gegee. Regtig die geld werd. Julle sal glad nie spyt wees nie.

Yvonne S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne S

Perfek

Ons gashere was so vriendelik en die huis is perfek gelee. Jy sit nog en drink 'n wyntjie op die stoep dan loop daar 'n volstruis in die pad voor jou. Mooi strande en so netjiese hawe. Lekker kuier stoep en langtafel vir ons 2 gesinne.

L. G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
L. G

Lieflike huis, ideaal vir groepe.

Die leefarea is ruim en saam met die lieflike stoep is dit ideaal vir gesellige aande saam met familie en/of vriende. Tannie Karin is baie vriendelik en gasvry. Ons het baie lekker gekuier en sal beslis weer daar bly as die geleentheid hom voordoen.

Samantha S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha S

Beautiful home and location. Could use a good scrubdown.

House had just about everything you needed but cups and other utensils were a bit dirty.

Liezl G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl G

Ruim spasie vir klomp mense!

Die huis verskaf 'n heerlike oop ruimte vir baie mense om gemaklik te verkeer sonder om onder mekaar se voete te wees. Die see-uitsig is onverbeterlik en die stoepe sorg vir lekker oomblikke om die sonsondergang te waardeer. Ons het dit baie geniet. Dit was egter vir my 'n verrassing om te verneem dat die eienaars moontlik daar sou wees - in 'n kamer agteraan die huis - skeiding net met 'n deur na die kombuis. Die woonstel is ook deel van die huis met 'n gedeelde stoep. Ek is baie bly dat daar nie ander mense in die woonstel was nie, want dit sou my baie ongemaklik gelaat het. Maar as hierdie dinge jou nie pla nie - benut gerus hierdie huis vir 'n groot familie!

Zildene J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zildene J

Wanneer kan ons weer kom!

Alles was netjies, die ligging is fantasties en dit is stil. Die see is stap afstand (reg oor die pad). Heerlik ontspan. Kan 139 Dassen beslis aanbeveel! Ons gaan definitief terug.

Michelle K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle K

Besondere huis vir lekker kuier saam met vriende.

Baie vriendelike ontvangs, mooiste uitsig en heerlike kuier huis. Ek beveel dit definitief aan vir enige iemand wat soek vir 'n naweek weg saam met vriende en familie. Daar is baie slaapplek en 'n heerlike kuierstoep.

Riena G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riena G

Beautiful views and lovely home accommodation.

We were very happy with this accommodation, the home is spacious and suited our family weekend away perfectly. Each couple had own room and bathroom. Lovely open kitchen and dining area was perfect for our group.

Hartley L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hartley L

Uitstekend!

Goeie nagrus gehad. See-uitsig pragtig. Eienaars baie vriendelik.

Lambert V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lambert V

Fantasties

Baie lekker gekuier - kan nie wag vir volgende kuier nie.

Leon O - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon O

Heerlik en gerieflik.

Hierdie is regtig 'n heerlike huis vir lekker kuier en ontspan. Baie netjies, goed toegerus en baie lekker beddens. Kan regtig aanbeveel.

Mariana S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana S

Weskus-gasvryheid op sy beste!

Dirk en Karen het ons baie vriendelik en hartlik ontvang. Hulle is uitstekende 'n gasheer en -vrou. Die woonstel is ruim, uiters netjies en modern maar huislik. Die uitsigte vanaf die dek en alle vensters na die pragtige strand is asemrowend. Die volle DStv-pakket is ‘n bonus. Daar is alles wat nodig is om jou verblyf onvergeetlik te maak. Ons sal beslis weer daar kuier!

Shaheeda H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shaheeda H

Great accommodation, excellent views, hospitable host. Apartment lacked for nothing.

Will definitely be back

Irena W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irena W

Heerlik!

Dit was 'n heerlike langnaweek. Die geriewe was baie lekker, skoon, netjies en alles wat mens nodig het. g\Gasvrou was baie vriendelik en besorgd dat ons gerieflik gaan wees.

Nolen S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolen S

Amazing stay, would definitely recommend!

Had a fantastic weekend in this beautiful home! It definitely exceeded all my expectations. The house is beautiful, well equipped and has fantastic views - the pictures don't do it justice! The owners were very hospitable and kind. Will definitely be visiting again and will recommend it to friends and family.

Marthinus (grizzly) P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus (grizzly) P

Asemrowend, uitstekend.

Dankie Karin. 139 Dassen is 'n besonderse plek. Dit die plek om lekker te slaap en rus. Beste gasvrou ooit. Baie dankie. Sien jou weer.

Lana E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana E

Die gasvrou is ongelooflik behulpsaam en vriendelik.

Die ligging is absoluut fantasties en die huis het alles wat jy benodig. Voorwaar 'n juweel en gaan vir seker weer terug.

Amanda S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Dit was presies wat ons as gesin nodig gehad het: rus vir die siel.

Ek kan met alle eerlikheid sê jy sal nie spyt wees om hier te bespreek nie. Die uitsig is besonders mooi. Die stukkie privaat strand stapafstand vanaf die huis is perfek. Die woonstel is goed ingerig en baie netjies. As jy hier kom bly, sal jy beslis 'n onvergeetlike tyd hê en terugkom vir nog.

Marissa V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa V

Ons was 3 gesinne en het heerlik gebly.

Daar was genoeg spasie en niemand was in mekaar se pad nie. Ons het heerlik gebraai en die see-uitsig geniet, ek sal definitief weer 139 Dassen besoek.

Waldo K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waldo K

Ongelooflike lekker verblyf.

Heerlik gebly by 139 Dassen, was 12 manne en kon lekker braai met 'n ongelooflike uitsig oor die see!

Lische J - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lische J

Perfek!

Ons was verwelkom met soveel gasvryheid! Baie dankie dat ons kon bly in hierdie pragtige huis! Die see uitsig en stap afstand see toe was so lekker. Ons het baie lekker gebly en gebraai en geslaap. Sal definitief aanbeveel.

Mart-mari R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mart-mari R

Asemrowende droomvakansie.

Ons het 'n onvergeetlike tyd daar gehad. Sal baie graag weer wil teruggaan soontoe.

David T - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David T

Fantastiese gasvryheid met pragtige see-uitsig.

Baie dankie aan die Steenkamp egpaar vir die gebruik van hul woning, en die gasvryheid daarmee saam. Heerlike naweek met pragtige see-uitsig vanaf die hele woning. Waarde vir geld.

Lize C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize C

Amazing stay.

We decided on last minute to go away for the weekend and we rented the flat only. Decor is amazing and the owner made us feel so welcome. She phoned me personally and let us check out late. We will definitely visit again. Thank you.

Marilese S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilese S

Baie ontspannend, baie gerieflik en baie gemaklik. Sal definitief weer gaan.

Die kaggel/braai in die middel van die leefarea het dit baie lekker gemaak omdat dit die hele huis warm gehou het. 139 Dassen is lekker naby die see en die uitsig is stunning!

Estelle H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle H

Dit was rustig en so lekker om na die see te sit en kyk.

Dit is min dat 'n mens 'n plek kry wat kindervriendelik is en waar grootmense kan ontspan. My kinders is 5 en 7 en die DStv kon hulle besig hou terwyl grootmense na die see kon sit en kyk. Dit is 'n klipgooi van die strand en nie te vêr vir kinders om self te stap nie. Ek het elke dag na die hoofstrand gegaan waar my kinders kon rondhardloop en in die sand kon speel. Werklik 'n heerlike vakansie.

Shantell V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shantell V

Dit was hemels.

Hierdie naweek was asemrowend.

Abrie S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie S

Baie lekker huis en vriendelike mense.

Vir 'n groot groep of familie is dit 'n baie lekker huis om in te bly. Daar is genoeg slaapplek en lekker leefareas. Die binnebraai skep 'n lekker atmosfeer, veral wanneer die wind buite waai.

Karen C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karen C

Gerieflik naby see.

Heerlike plekkie. Mooi skoon en die gasvrou is gasvry. Sal beslis weer hier kom bly.

Jacques T - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques T

Wonderlike verblyf en vriendelike diens ook!

Baie lekker gebly, die eienaars is baie vriendelik, en doen alles om jou verblyf so lekker as moontlik te maak. Sal vir seker weer terugkeer.

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dasseneiland-rylaan 139, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb716583d112042336e2041da8bccae511f461e27bebc862e3a72baf9c19cd7fcc4216161ae2dde8a57b822e353bbceaeb427?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10) 87 5 1 5 139 Dassen Island Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -33.3658 18.16454

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang