Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

139 Dassen

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Jan Hendrik W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Perfekte wegbreek vir groep vriende of familie. Ons het baie lekker gebly, die eienaar is baie vriendelik en dit is baie goeie waarde vir jou geld. Lieflike huis met 'n wonderlike uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brigette C
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Absolutely awesome! We had a really awesome stay. There was everything we needed, and the house is in a beautiful spot. Comfortable beds and just all in all a welcoming feel. We will certainly be back. Highly recommended. A short walk to the beach and close enough to shops if you needed something, but far enough to not experience noise. Thank you so much for your hospitality!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Was perfect. Was an amazing weekend. Will visit soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marko P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Perfekte huis vir groot groepe! Baie lekker leefhuis vir groot gesinne. Binne braai en baie mooi see-uitsig. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Baie mooi uitsig. Baie lekker gebly. Mooi uitsig en lekker rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Mooi herinneringe saamgevat in, 'n asemrowende vakansie. Ons het 'n geseënde, rustige tyd daar gehad. Baie dankie. Netjiese, goed toegeruste huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raphael J
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Onvergeetlik, fantasties, beslis weer 'n volgende keer. Dit was heerlik, geen klagtes en baie in my noppies met die woning en gasvryheid van die eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emily A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Relaxing and peaceful. The owners of the residence were so kind to us and made us feel most welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anrie B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Ons groep het heerlik gekuier. Die huis is baie ruim met die mooi see-uitsig. Onvergeetlik lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Errol D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Baie lekker. Baie lekker gebly en puik waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Heleene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dasseneiland-rylaan 139, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb716583d112042336e2041da8bccae511f461e27bebc862e3a72baf9c19cd7fcc4216161ae2dde8a57b822e353bbceaeb427?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10) 87 5 1 5 139 Dassen Island Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -33.3658 18.16454

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang