Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

139 Dassen

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dasseneiland-rylaan 139, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

139 Dassen bied gaste selfsorgverblyf in Yzerfontein en is stapafstand van die strand af geleë.

Gaste het 'n keuse om die Huis met slaapplek vir 10 of die woonstel met slaapplek vir 2 te bespreek. Die ruim huis bestaan uit 3 en suite-slaapkamers en het gedeeltelike see-uitsigte vanaf die sitkamer en stoep. Die oopplan-leefarea bestaan uit 'n volledig toegeruste selfsorgkombuis en die sitkamer het 'n TV DStv. Die leefarea maak oop op 'n stoep wat gedeeltelik onderdak is en het draagbare braaigeriewe.

Die oopplan-woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en die sitkamer het 'n TV met DStv.

Die Huis kan ook saam met die Woonstel gehuur word vir 'n groot groep of gesin; Doen asseblief navraag vir die tarief.

Parkeerplek is beskikbaar. Neem asseblief kennis dat die huis via trappe bereik word en dalk nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie. Troeteldiere is welkom met vooraf reëling.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 87 resensies vir 139 Dassen
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Heleene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Dasseneiland-rylaan 139, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink 139 Dassen het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dasseneiland-rylaan 139, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb716583d112042336e2041da8bccae511f461e27bebc862e3a72baf9c19cd7fcc4216161ae2dde8a57b822e353bbceaeb427?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10) 87 5 1 5 139 Dassen Island Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -33.3658 18.16454

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang