Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

139 Dassen

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dasseneiland-rylaan 139, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

139 Dassen bied selfsorgverblyf in Yzerfontein net 'n entjie se stap van die strand af.

Gaste kan kies tussen 'n huis met slaapplek vir 10, en 'n woonstel met slaapplek vir 2. Die ruim huis het 3 en suite-slaapkamers en 'n sitkamer en stoep met gedeeltelike see-uitsigte. Daar is 'n selfsorgkombuis en 'n sitarea met DStv. Dit lei na 'n stoep wat gedeeltelik onderdak is en oor braaigeriewe beskik.

Die oopplan-woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en die sitkamer het DStv.

Parkeerplek is beskikbaar. Let daarop dat die trappe in die eenheid moontlik nie geskik is vir kindertjies, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Jan Hendrik W
Saam met vriende
5.0
Perfekte wegbreek vir groep vriende of familie. Ons het baie lekker gebly, die eienaar is baie vriendelik en dit is baie goeie waarde vir jou geld. Li...
Sien meer
Jul 2024
Brigette C
5.0
Absolutely awesome! We had a really awesome stay. There was everything we needed, and the house is in a beautiful spot. Comfortable bed...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Alida V
Saam met vriende
5.0
Was perfect. Was an amazing weekend. Will visit soon.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Marko P
Gesin met klein kinders
5.0
Perfekte huis vir groot groepe! Baie lekker leefhuis vir groot gesinne. Binne braai en baie mooi see-uitsig. Ons het baie lekker gebly.
Apr 2024
Pieter V
Gesin met klein kinders
5.0
Baie mooi uitsig. Baie lekker gebly. Mooi uitsig en lekker rustig.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Heleene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Dasseneiland-rylaan 139, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink 139 Dassen het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dasseneiland-rylaan 139, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb716583d112042336e2041da8bccae511f461e27bebc862e3a72baf9c19cd7fcc4216161ae2dde8a57b822e353bbceaeb427?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10) 87 5 1 5 139 Dassen Island Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -33.3658 18.16454

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang