Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

139 on Munnik Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Henk K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Great stay. Great place, clean and comfortable. The staff is friendly and all round great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

De Villiers A
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Skoon, netjies, mooi en veilig. Die eienares het my gekontak direk ná die bespreking en 'n voorstel gemaak of ek nie eerder in 'n nuwe gastehuis wou oorslaap nie aangesien onvoorsiene omstandighede dit moeilik maak vir akkommodasie by 139 on Munnik. Ek het die voorstel aanvaar. Ek was aangenaam verras met die vriendelikheid van die bestuurder by die nuwe gastehuis asook die netheid van die ruim kamer. Dit is 'n pragtige erf met 'n mooi tuin wat in 'n goeie en stil deel van Louis Trichardt geleë is met veilige parkering. Die ontbyt wat voorsien was, was uitstaande gewees. Ek beveel die nuwe gastehuis enige tyd aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colleen S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Vriendelike ontvangs! Pragtige verblyf! Heerlike ontbyt! Pragtige verblyf! Beslis die moeite werd om te besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
3.0
Feb 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Maggie V
1 nag
5.0
Apr 2023

Rustige omgewing. Lekker geslaap en die personeel is vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriette G
1 nag Besigheidsreis
4.4
Okt 2023

Well thought out room, all needs seen to. Perfect for a sleepover during a business trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Julio D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2023

Room 14 was unbearably noisy the whole day because of a kindergarten next door. The room is badly designed and has no toilet doors! No more to add to the above.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Heinrich N
1 nag
5.0
Okt 2022

Uniek en Rustig. Uitstekende ligging met 'n rustige atmosfeer en 'n uitstekende plek vir 'n introvert soos myself.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2022

Gemaklik en veilig. Goeie ontvangs. Die kamers se netheid is uitstekend. Die ontbyt was heerlik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2022

Gasvry en rustig. Van aankoms tot vertrek voel jy tuis, die staff is vriendelik en niks is moeite nie, hulle help jou met deernis, liefde en omgee. Die sjef is uitstekend met sy interpretasie van wat hy geleer het by 'n vorige Spur en hoe om dit te omskep in smaakvolle kos wat baie mooi uiteengesit word met bediening. Uitstekende diens en gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 360
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Munnikstraat 139, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIxNTI1NzFhLWIyNTYtNDJhYy04YWFiLTQxZTkxNjcxZTRjYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 360 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 139 Munnik Street Louis Trichardt 0920 Limpopo 021 201 8901 12:00-19:00 11:00 -23.0319499 29.90975

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang