Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

14 @ Bains Game Lodge

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.1
Veiligheid
3.9
Benita V
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Daar was sigaret as in laai van bedkassie en van die ligte het nie gewerk nie. Ek het my oorsese 2-punt prop in die kamer vergeet. Sal julle dit asb. vir my hou?

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdalena R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Kalmerend. Was baie rustig, rus vir moeë siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina D
Kort verblyf
4.6
Feb 2024

Perfect. Perfect for what was needed on a busy weekend of water polo.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Torro Refrigeration A
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Aug 2024

Aangenaam dankie. Geen hangers in hangkas. Die lugversorger werk nie, nie warm of koud nie. Die kragprop van die televisie kort 'n koppelaar en verlengingskoord en kon dit nie gebruik nie. Die plek was netjies, skoon, en gerieflik.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jolize J
Kort verblyf
4.0
Des 2023

Lekker vir korttermyn verblyf. Alhoewel die plekkie presies lyk soos die foto's en die kamer vreeslik lekker was, sal ek ongelukkig moet kla oor die omgewing rondom die kamer. As jy nie omgee oor 'n klomp mense buite jou venster/badkamer nie, sal hierdie meer as perfek vir jou wees! Maar ek het glad nie my gordyne vir 'n oomblik oopgemaak nie, dit het gevoel asof almal by my plekkie se skuifdeur inkyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Markus D
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mrt 2023

Good Basiese kamer, maar geen klagtes nie. Goed geslaap en was rustig. Aanbeveling: die braai-area is vêr van die kamers af. Sal voorstel dat daar nader geriewe kan wees.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Quintin B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.8
Apr 2023

Het plek bespreek vir 2 aande sodat ons die skou kon geniet in Bloemfontein. Was egter baie teleurgesteld met aankoms, moet oor n HOOP dekgras klim on bydie kluis uit tekom waar die sleutel gebere word. @14 Bains het ons die volgende befind. Bad nie gewas nie en vol hare en sand. Stort uiters vuil (swart mif). Bedegoed en kamer stink vandie rook. Het voorheen by Bains geslaap maar verseker nie weer by @14 nie.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Melissa
14 @ Bains Game Lodge
Quintin, dis jammer dat jy ons nie ingelig het van wat jy hier geskryf het nie. Ons dra geen kennis hiervan en vra omverskoning! Wees gerus dat netheid en gemak baie belangrik is vir ons en dat ons gewoonlik baie goeie terugvoer kry oor die gerief van die kamer.

Deon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Nov 2022

Frustrerend met aankoms en vertrek. Ontvangs weet nie van reëlings met betrekking tot sleutels vir eenheid nie. Kamer vuil met papiere en ander voorwerpe agter bedkassies en ander meublement. Stortdreinering was verstop. Staan enkeldiep in afvoerwater. Stortkop ook verstop met sowat 3 straaltjies water wat spuit. Moet rondspring om nat te word. Ek het self gereedskap in my voertuig gaan haal om die dreinering te herstel en ook die stortkop afgehaal en al die verstopte gate geopen en teruggeskroef.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Melissa
14 @ Bains Game Lodge
Deon ons is jammer dit was jou ervaring. Dit kom egter as ‘n skok, want jy het geen van hierdie inligting aan ons gekommunikeer nie.

Leonora S
Kort verblyf
4.6
Des 2021

Aangenaam. Dooie hooflig, kombuiswasbakprop stukkend. Parkeerarea is verder as op foto aangedui.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andrea G
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2021

Okay, but not really pet friendly. The unit was very clean and neat. However the parking is quite a bit away from the unit and it's cumbersome if you have to park your car overnight. The security told us it was not pet friendly until we showed him the communication with the booking agent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Melissa Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 25

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R64, Bains Game Lodge 14, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f3e0573dc48b1b7b8f9a7dfece97fe6a21d74755d546f692d2d5e3be129996b2b191663386da4bbe6f8043e69683bf429db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 16 5 1 4 Off the R64 Bains Game Lodge 14 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.075908355467 26.152295266233

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang