Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

14 Bronze Bay

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Thanusha Geverifieer

Eiendomme 60

Resensies 104

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir 14 Bronze Bay
Netheid
4.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Rika R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika R

Baie lekker gekuier en sal beslis weer gaan.

Baie mooi uitsig oor die see.

Werner V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V

Very nice.

Excellent location and modern interior. Please just put Maxidors on sliding doors so that they can be opened when we sleep because it gets very warm. Thanks.

Lynette L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette L

Dit was asemrowend, die ligging en uitsig, sal graag weer daar wil vertoef!

Bronze Bay het ons die gevoel van veiligheid en rustigheid gegee. Met 'n pragtige uitsig kon ons net op die stoep sit en staar na die wonderlike see ! Dstv en Wi-Fi het ons ook die geleentheid gebied om ons programme te geniet. Reney van Chas Everitte het die ekstra myl geloop - baie dankie!

Johan S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S

Wondelike uitsig en ligging.

Bronze Bay 14 se ligging en uitsig is werklik besonders. Die paar dae daar was baie aangenaam. WiFi is daar maar geen "password" nie - dit sou die verblyf verder verbeter het. Om jul diens eenstop te maak, sluit die breekdeposito in by die huur en betaal self terug aan die kliënt na goedkeuring van die agent. Die probleem kom by die agent" Chas Everrit" om die vakansie bietjie te bederf. Eerstens was die kommunikasie nie goed om die sleutels te verkry nie en het 'n probleem veroorsaak.

Rene M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rene M

Gerieflik.

Perfek vir 2 mense. Amazing view. Gemaklik.

Gert S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert S

Wonderlike vakansie.

Die woonstel is baie gerieflik vir 4 persone. Skoon, mooi gemeubileer en reg op die strand. Wonderlike ligging met fantastiese uitsig. Ons sal weer terugkom!

14 Bronze Bay se terugvoer

Good day to you Mr. Gert,
Trust you are well.
Sir thank you for such a nice review, so pleased you had a pleasant stay and hope to see you soon.
Have a lovely day.
Best Regards,
Renay

14 Bronze Bay
Vanaf
Vanaf R2 114
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 114
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 52, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAffa02f6ad9c8a470d254f88140316dc4289c95d1eaf56e05865e2057faa255bc617a5b87f38b76dbd75671d6df066974fe14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 114 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 52 Lagoon Drive Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.71961 31.090651

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang