Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

14 Bronze Bay

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.0
Veiligheid
4.6
Herman B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Baie goed geleë. Baie netjiese plek en goed geleë. Ons kon orals heen stap waar ons wou wees. Volgens die gegewe inligting is daar onderdak parkering. Die probleem is dat die motorhuis vol gepak is met die stoep se dak wat afgehaal is. Ons moes die eerste aand in die straat parkeer omdat daar nie parkering op die perseel was nie. Buiten vir dit het ons baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Rika R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Baie lekker gekuier en sal beslis weer gaan. Baie mooi uitsig oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2021

Very nice. Excellent location and modern interior. Please just put Maxidors on sliding doors so that they can be opened when we sleep because it gets very warm. Thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2019

Dit was asemrowend, die ligging en uitsig, sal graag weer daar wil vertoef! Bronze Bay het ons die gevoel van veiligheid en rustigheid gegee. Met 'n pragtige uitsig kon ons net op die stoep sit en staar na die wonderlike see ! Dstv en Wi-Fi het ons ook die geleentheid gebied om ons programme te geniet. Reney van Chas Everitte het die ekstra myl geloop - baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2019

Wondelike uitsig en ligging. Bronze Bay 14 se ligging en uitsig is werklik besonders. Die paar dae daar was baie aangenaam. WiFi is daar maar geen "password" nie - dit sou die verblyf verder verbeter het. Om jul diens eenstop te maak, sluit die breekdeposito in by die huur en betaal self terug aan die kliënt na goedkeuring van die agent. Die probleem kom by die agent" Chas Everrit" om die vakansie bietjie te bederf. Eerstens was die kommunikasie nie goed om die sleutels te verkry nie en het 'n probleem veroorsaak.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rene M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2019

Gerieflik. Perfek vir 2 mense. Amazing view. Gemaklik.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Gert S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2018

Wonderlike vakansie. Die woonstel is baie gerieflik vir 4 persone. Skoon, mooi gemeubileer en reg op die strand. Wonderlike ligging met fantastiese uitsig. Ons sal weer terugkom!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thanusha
14 Bronze Bay
Good day to you Mr. Gert, Trust you are well. Sir thank you for such a nice review, so pleased you had a pleasant stay and hope to see you soon. Have a lovely day. Best Regards, Renay

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Thanusha Geverifieer

Eiendomme 55

Resensies 96

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 114
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 114
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 52, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAffa02f6ad9c8a470d254f88140316dc4289c95d1eaf56e05865e2057faa255bc617a5b87f38b76dbd75671d6df066974fe14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 114 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 52 Lagoon Drive Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.71961 31.090651

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang