Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

14 Candlewood Guesthouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Florence M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Excellent service. Peace of mind. Beautiful place, the service was excellent. The swimming pool and garden were very neat. Nothing was lacking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
14 Candlewood Guesthouse
Florence, Thank you for choosing our guesthouse; we appreciate your review. Regards, Francois

Gerry S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Pragtig, skoon, vriendelike mense, goeie ligging. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
14 Candlewood Guesthouse
Baie dankie, Gerry, bly jul het akkommodasie geniet. Hoop sien jul spoedig weer. Groete

Tania H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Gerieflik naby aan Pretoria Oos Hospitaal. Baie gerieflik. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
14 Candlewood Guesthouse
Dankie Tania, waardeer jou resensie. Groete Francois

Riekie N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Wat 'n lieflike oase in Pretoria! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
14 Candlewood Guesthouse
Baie dankie Willie, Dankie dat jy ons gastehuis gebruik het. Waardeer jou resensie, hoop sien jou weer in die toekoms. Groete Francois

Elsabe D
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Puik. Veilig, stylvol en stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
14 Candlewood Guesthouse
Elsabe, Baie dankie vir jou resensie, dit word waardeer. Ek hoop om jou weer in die toekoms te sien. Groete Francois

Magda S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Vriendelik ontvang, alles was netjies en skoon. Heerlik gebly, gerieflike oornagplekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
14 Candlewood Guesthouse
Magda, Baie dankie vir die resensie, waardeer. Hoop ons sien spoedig weer. Groete Francois

Maritha K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Bly baie lekker dit voel soos huis. Tweede keer wat ons daar bly en vir ons is dit gerieflik en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
14 Candlewood Guesthouse
Dankie Maritha vir die resensie. Waardeer dat julle van ons gastehuis gebruik gemaak het, tot volgende keer. Groete Francois

Zelda V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Friendly, modern and neat. Not suitable for disabled. A very neatly managed and well-located guest house for people possibly supporting family members at the Netcare hospital around the corner. Please take note that this accommodation is not well suited to the elderly or disabled (meaning there are stairs and paths with stones, and walkers/wheelchairs will not work). No air conditioning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
14 Candlewood Guesthouse
Thanks Zelda for your review. Appreciate you made use of our guesthouse. We take note of disabled access and will allow new alternative access (if required) for the elderly and disabled in the future. Air conditioning is seen as a priority to include soon. Regards, Francois

Drieka E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Pragtige plek. Ons het heerlik gebly, die naweek het gevoel soos 'n mini-vakansie by 14 Candlewood Guesthouse. Gastehuis is pragtig en skoon en eienaars baie vriendelik. Sal definitief hierdie gastehuis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
14 Candlewood Guesthouse
Drieka, Dankbaar dat julle die verblyf geniet het. Waardeer julle resensie en hoop ons sien julle weer. Groete Francois

Grant V
1 nag
5.0
Jan 2024

Comfortable and cozy. We stayed with Francois for 1 night as we were moving into Woodlands Estate the following day. It was comfortable and cozy, and we would really recommend it as an accommodation option if you need to be in the Moreletapark area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
14 Candlewood Guesthouse
Grant, Thank you for choosing our guesthouse and we appreciate your review. We hope you enjoyed your stay in Woodlands Lifestyle Estate. Regards, Francois

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 280
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R1 280
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Candlewood-weg 14, Woodlands, Pretoria, 0072, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2263103b8a1e66244cf8eefe8ec9bc674ca26fb9353251ecac1ca3890fca97545c3d882689646b63d979df1bd9ea6c5363cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag, vir 3 mense 67 5 1 5 14 Candlewood Road Woodlands 0072 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.823483 28.306783

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang