Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

14 Candlewood Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Candlewood-weg 14, Woodlands, Pretoria, 0072, Gauteng
  • Vanaf R1 280 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

14 Candlewood Guesthouse is 'n opgeknapte selfsorgeenheid op die eienaar se woonerf in die Woodlands Lifestyle-sekuriteitskompleks in Moreletapark, Pretoria.

Die eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 3 gaste.

Die verblyf het sonkrag en word dus nie deur beurtkrag of kragonderbrekings geraak nie.

Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en daar is ’n slaapbank in die oopplan-leefarea. Die badkamer het ’n wasbak, toilet en stort. Die kombuisie is toegerus met ’n yskas en 'n mikrogolf. Die oopplan-leefarea het ’n TV met volle DStv wat uitkyk oor die swembadarea en tuin.

Die landgoed bied gemeenskaplike geriewe soos wandelpaaie, ’n groot swembad, tennisbaan, ’n gimnasium en ’n speelarea vir kinders.

Die sekuriteitskompleks grens aan Netcare Pretoria-Oos hospitaal, stapafstand na NG Moreletapark gemeente, en baie naby verskeie winkelsentrums asook Menlyn Maine en Time square Sun arena & casino, Woodhill en Wingate gholfbane met verskeie hoofroetes om vinnig by die nasionale paaie insluitend die N1 en N4 uit te kom.

Dié boomryke Pretoria-stad bied verskeie natuurlike en kulturele besienswaardighede, asook talle ou geboue en museums wat die besoek werd is.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Elaine W
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties! Ons bly altyd lekker by 14 Candlewood Gastehuis. Baie netjies en skoon. Fantastiese verblyf. Sal dit enige tyd aanbeveel. Ons is soos alty...
Sien meer
Nov 2024
Corne D
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plek. Sal vir seker aanbeveel. Pragtige plek en baie netjies. Goed toegerus. Vriendelike ontvangs.
Nov 2024
Michelle B
Saam met lewensmaat
5.0
Klein paradys in die stad. Dit was 'n pragtige plekkie, so mooi met die tuin en swembad reg op die voorstoep. Sou meer tyd wou gehad het om die plek e...
Sien meer
Okt 2024
Mark V
Besigheidsreis
5.0
Would highly recommend. Clean, friendly and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Lourette L
Gesin met tieners
5.0
Vriendelik, netjies, waarde vir geld. Netjies en goeie waarde vir geld, naby Pretoria Oos Hospitaal.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Candlewood-weg 14, Woodlands, Pretoria, 0072, Gauteng
  • Gaste dink 14 Candlewood Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 280
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R 1 280
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Candlewood-weg 14, Woodlands, Pretoria, 0072, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2263103b8a1e66244cf8eefe8ec9bc674ca26fb9353251ecac1ca3890fca97545c3d882689646b63d979df1bd9ea6c5363cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag, vir 3 mense 79 5 1 5 14 Candlewood Road Woodlands 0072 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.823483 28.306783

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang