Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

14 Candlewood Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Candlewood-weg 14, Woodlands, Pretoria, 0072, Gauteng
  • Vanaf R1 280 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

14 Candlewood Guesthouse is 'n opgeknapte selfsorgeenheid op die eienaar se woonerf in die Woodlands Lifestyle-sekuriteitskompleks in Moreletapark, Pretoria.

Die eiendom beskik oor sonkrag en word dus nie geraak deur beurtkrag of ontydige kragonderbrekeninge nie,

Verblyf is beskikbaar in die 1 woonsteleenheid met slaapplek tot 'n maksimum van 3 gaste. 'n Laertarief is beskikbaar vir die eenheid tot en met 2 gaste.

Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en daar is ’n slaapbank in die oopplan-leefarea. Die badkamer het ’n wasbak, toilet en stort. Die kombuisie is toegerus met ’n yskas en 'n mikrogolf. Die oopplan-leefarea het ’n TV met volle DStv wat uitkyk oor die swembadarea en tuin.

Die landgoed bied gemeenskaplike geriewe soos wandelpaaie, ’n groot swembad, tennisbaan, ’n gimnasium en ’n speelarea vir kinders.

Die sekuriteitskompleks grens aan Netcare Pretoria-Oos hospitaal, stapafstand na NG Moreletapark gemeente, en baie naby verskeie winkelsentrums asook Menlyn Maine en Time square Sun arena & casino, Woodhill en Wingate gholfbane met verskeie hoofroetes om vinnig by die Nasionale paaie d.i. die N1 en N4 uit te kom.

Dié boomryke Pretoria stad bied verskeie natuurlike en kulturele besienswaardighede, asook talle ou geboue en museums wat die besoek werd is.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Mark V
Besigheidsreis
5.0
Would highly recommend. Clean, friendly and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Lourette L
Gesin met tieners
5.0
Vriendelik, netjies, waarde vir geld. Netjies en goeie waarde vir geld, naby Pretoria Oos Hospitaal.
Okt 2024
Christiene D
Saam met lewensmaat
5.0
Was baie lekker en rustig. Terwyl ek in hospitaal was, weet ek my man was veilig by Francois. Sal weer daar gaan bly.
Okt 2024
Waldo K
Gesin met klein kinders
5.0
Luuks, ruim, ideale ligging. Fantasies, baie vriendelik, skoon netjies.
Sep 2024
Susra V
5.0
Rustige en veilige nagrus. Ons het net een aand oorgeslaap, maar dit was perfek en het voldoen aan al ons vereistes. Netjies, skoon, veilig, vriendeli...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Candlewood-weg 14, Woodlands, Pretoria, 0072, Gauteng
  • Gaste dink 14 Candlewood Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 280
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R1 280
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Candlewood-weg 14, Woodlands, Pretoria, 0072, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2263103b8a1e66244cf8eefe8ec9bc674ca26fb9353251ecac1ca3890fca97545c3d882689646b63d979df1bd9ea6c5363cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag, vir 3 mense 74 5 1 5 14 Candlewood Road Woodlands 0072 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.823483 28.306783

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang