14 Candlewood Guesthouse
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Candlewood-weg 14, Woodlands, Pretoria, 0072, Gauteng
-
Vanaf
R980R882 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
14 Candlewood Guesthouse is 'n opgeknapte selfsorg-eenheid wat op die eienaars se perseel geleë is en dit is in die veilige Woodlands Lifestyle Estate in Moreletapark, Pretoria, geleë. Die eiendom het sonkrag en word dus nie deur beurtkrag of ontydige kragonderbrekings geraak nie.
Die verblyf beskik oor 'n oopplan-eenslaapkamerwoonstel met slaapplek vir maksimum 2 volwassenes en 1 kind.
Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n slaapbank word in die oopplan-leefarea voorsien wat 'n kind op versoek kan akkommodeer. Die badkamer is toegerus met 'n wasbak, 'n toilet en 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas en mikrogolf. Die oopplan-leefarea het 'n TV met DStv en maak oop op die swembadarea.
Die landgoed bied gemeenskaplike geriewe soos wandelpaaie, 'n swembad, tennisbane, 'n gimnasium en 'n speelgrond vir kinders.
Die landgoed is 500 m vanaf Pretoria-Oos Hospitaal, stapafstand vanaf die NG gemeente Moreleta, en naby winkelsentrums, Menlyn Maine en Time Square Sun Arena en Casino, Woodhill, en Windgate gholfbane. Dit is ook naby 'n verskeidenheid hoofroetes om die N1 en N4 maklik te bereik.
Hierdie boomryke stad Pretoria beskik oor 'n aantal natuurlike en kulturele besienswaardighede sowel as belangrike ou geboue en museums wat die moeite werd is om te verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Francois Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 82
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Candlewood-weg 14, Woodlands, Pretoria, 0072, Gauteng
- Gaste dink 14 Candlewood Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pretoria-Oos Pretoria Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Candlewood-weg 14, Woodlands, Pretoria, 0072, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang