Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

14 Hawaan View

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Kristen G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Netjies, veilig en gemaklik. Ek was baie gelukkig met die plekkie. Dit was netjies, skoon en het als wat mens kort op 'n vakansie. Die area self is ook netjies en veilig al stap mens in die aand rond.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Walter C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Aangenaam verras. Ek het iets anders as 'n gewone hotelkamer probeer, en was aangenaam verras. Naby winkels, die uitsig was perfek, stil omgewing en lekker naby aan die see, om die golwe te hoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Our stay was wonderful just what me and hubby needed. Thanks to the host we had a fantastic stay. Lovely apartment with sea view. Everything was smooth sailing from our check-in. She was very friendly and caring, and this made us feel at home. It was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robyn
14 Hawaan View
Thank you, Charlene. Pleased you had a relaxing break.

Sonja C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Die area was rustig en die seeuitsig was mooi vanuit die kamer. Die kamer was baie mooi skoon en netjies. Die eienaar het duidelike instruksies gegee waar ek die sleutels moet kry en hoe alles werk. Daar is wel ook 'n hekkie met 'n kode waar jy na die see toe kan gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robyn
14 Hawaan View
Dankie Sonja.

Maryke K
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Easy beach access. Beautiful room. Security. And awesome swimming pool. The host was an amazing host. We will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robyn
14 Hawaan View
Thank you, Maryke. It was a pleasure having you. You will like what I have done last week. I have made the space more private by putting another door at the top of the stairs.

Marlize V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Puik verblyf! Baie mooi skoon en netjies. Rustig en stil. Loopafstand van die see af met see uitsig vanaf balkon. Sal beslis weer hier bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Robyn
14 Hawaan View
Dankie, Marlize.

Ruth V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Heerlik gebly! Loopafstand vanaf die see en restaurante en winkels. Sixty-60 en Uber beskikbaar in die omgewing. Wonderlike gasvryheid van die gasheer. Uitstekend vir seeverblyf sonder eie motor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robyn
14 Hawaan View
Many thanks, Ruth, thank you for staying.

Andrea H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Enjoyed our stay. Robyn was very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robyn
14 Hawaan View
Pleased you did , thank you Andrea

Charmaine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Fantasties. Heerlik gekuier, sal verseker weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robyn
14 Hawaan View
Thank you, Charmaine, it was a pleasure to host you.

Chantall F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Tranquil. 14 Hawaan View was a comfortable studio-type apartment with tranquil views. We felt safe in the complex and surrounding areas, and the beach was just a few steps away. The apartment offered all the necessary amenities to make our stay as convenient as possible, such as a microwave, bar fridge, coffee facilities, enough plugs to charge devices, hangers, a hairdryer in the cupboard, and an air conditioner. The owner was very mindful when it came to our comfort and privacy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robyn
14 Hawaan View
Thank you for staying Chantall

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Robyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 86, Hawaan View 14, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92a26cef9e090ba61f5d6ad3a0725e299114abc226f15c506fd627615824d6224124b6634fff677ad7ad73977736ae91ac6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 86 Lagoon Drive 14 Hawaan View 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.715047767559 31.092322489619

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang