Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

14 Hawaan View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 86, Hawaan View 14, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 095 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

14 Hawaan View spog met 'n pragtige see-uitsig en is feitlik op die Umhlanga-promenade. Die promenade strek oor 5 km en is die perfekte plek om te stap of draf.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n mikrogolf, ketel, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Daar is lugversorging, 'n waaier, TV met Netflix en YouTube, WiFi en 'n lessenaar, asook 'n gemeenskaplike braai-area en swembad in die kompleks.

Daar is ook talle restaurante en 'n winkelsentrum wat ongeveer 1.5 km vanaf die woonstel is. Daar is 'n groot winkelsentrum 5 km vanaf die verblyf.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Walter C
Besigheidsreis
5.0
Aangenaam verras. Ek het iets anders as 'n gewone hotelkamer probeer, en was aangenaam verras. Naby winkels, die uitsig was perfek, stil omgewing en l...
Sien meer
Aug 2024
Charlene H
Saam met lewensmaat
5.0
Our stay was wonderful just what me and hubby needed. Thanks to the host we had a fantastic stay. Lovely apartment with sea view. Every...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Sonja C
Besigheidsreis
5.0
Die area was rustig en die seeuitsig was mooi vanuit die kamer. Die kamer was baie mooi skoon en netjies. Die eienaar het duidelike instruksies gegee ...
Sien meer
Mei 2024
Maryke K
5.0
Easy beach access. Beautiful room. Security. And awesome swimming pool. The host was an amazing host. We will definitely stay there aga...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Ruth V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gebly! Loopafstand vanaf die see en restaurante en winkels. Sixty-60 en Uber beskikbaar in die omgewing. Wonderlike gasvryheid van die gasheer...
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Robyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Lagoon-rylaan 86, Hawaan View 14, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 14 Hawaan View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 095
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 095
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 86, Hawaan View 14, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf27be30ace7e9e444554254c153b1e54d7a1ac1ed57515d81142a30d217570f75261cdb81c0323d0d648655f8df91ce7747f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 095 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 86 Lagoon Drive 14 Hawaan View 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.715047767559 31.092322489619

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang