Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

14 Kyalanga

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Hansie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Great awesome. Dis 'n wonderlike netjiese blyplek. Elke dag se dienste van skoonmaak is puik. Geen slegte ervarings van die plek nie. Maak reg, ons is volgende jaar weer daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Moenier S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Our stay at the Kyalanga was incredible and I would highly recommend this place! Absolutely amazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele W
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2022

Heerlik gebly en sal beslis aanbeveel. Die verblyf is van die hoogste gehalte. Net jammer ons kon net 2 nagte oorbly. Sal 14 Kyalanga beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Engela K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Ruim en skoon, goeie ligging. Die plek was ruim, goeie ligging en skoon. Naby aan sentrums en op die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nobuhle M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2022

It was amazing. The apartment is a beautiful as in the pictures on the website. I only wish it had 3 double beds since. We were traveling as couples. We had a wonderful weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Felicity S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2022

Fantasties! Skoon, netjies en puik kommunikasie. Was heerlik! Geriewe skoon en plekkie baie mooi opgepas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thavamoney C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Aug 2022

Very relaxing and lovely place. Will definitely recommend to family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lydia E
Kort verblyf
5.0
Nov 2021

I will come back anyday. The stay was spectacular. This stay was pleasant, convenient and absolutely peaceful. I wish we could have been there longer. Most definitely a place we will come back to.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thabiso Kenneth M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2021

It was awesome. Friendly service and beautiful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2021

Dink woonstelblok is goed, net nie no 14 i.v.m. palmbome voor die see-uitsig. Ons het goeie diens gekry van Herman. Woonstel 14 self is skoon en mooi. Net. die palmbome is op hoogte van see-uitsig. Jy kan net stukkie blou sien van see. Dit was baie teleurstellend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Kirsty Geverifieer

Eiendomme 57

Resensies 187

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan 20, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWuu3Z7IXmQwgFx2KT1ZRfwnMpDXdCbtzRk38AMeRgODSdz7zZ7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 20 Marine Drive Umhlanga Rocks 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.732223238986 31.083893410329

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang