Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

14 Kyalanga

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Kirsty Geverifieer

Eiendomme 57

Resensies 187

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 20 resensies vir 14 Kyalanga
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Hansie H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hansie H

Great awesome.

Dis 'n wonderlike netjiese blyplek. Elke dag se dienste van skoonmaak is puik. Geen slegte ervarings van die plek nie. Maak reg, ons is volgende jaar weer daar.

Moenier S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moenier S

Our stay at the Kyalanga was incredible and I would highly recommend this place!

Absolutely amazing!

Adele W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele W

Heerlik gebly en sal beslis aanbeveel.

Die verblyf is van die hoogste gehalte. Net jammer ons kon net 2 nagte oorbly. Sal 14 Kyalanga beslis aanbeveel.

Engela K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela K

Ruim en skoon, goeie ligging.

Die plek was ruim, goeie ligging en skoon. Naby aan sentrums en op die strand.

Nobuhle M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nobuhle M

It was amazing.

The apartment is a beautiful as in the pictures on the website. I only wish it had 3 double beds since. We were traveling as couples. We had a wonderful weekend.

Felicity S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicity S

Fantasties! Skoon, netjies en puik kommunikasie.

Was heerlik! Geriewe skoon en plekkie baie mooi opgepas.

Thavamoney C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thavamoney C

Very relaxing and lovely place.

Will definitely recommend to family and friends.

Lydia E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia E

I will come back anyday. The stay was spectacular.

This stay was pleasant, convenient and absolutely peaceful. I wish we could have been there longer. Most definitely a place we will come back to.

Thabiso Kenneth M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabiso Kenneth M

It was awesome.

Friendly service and beautiful place.

Jaco V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V

Dink woonstelblok is goed, net nie no 14 i.v.m. palmbome voor die see-uitsig.

Ons het goeie diens gekry van Herman. Woonstel 14 self is skoon en mooi. Net. die palmbome is op hoogte van see-uitsig. Jy kan net stukkie blou sien van see. Dit was baie teleurstellend.

Petunia S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petunia S

Best view.

The manager there was helpful and we had a great stay.

Nicolene E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene E

Fantasties!

Kyalanga is geleë naby alles wat saak maak. Kuierplekke, winkels, see en die promenade is net uit by die hekkie. Heerlike ervaring sal dit beslis aanbeveel.

Frank G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frank G

Baie lekker gerus.

Kliëntediens was puik. Het uit hulle pad gegaan om ons te te help al was dit laat in die aand. Baie lekker gebly. Sal weer teruggaan.

Tina M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tina M

Die eenheid was skoon, netjies, veilig. Die see-uitsig is nie so goed nie, maar die eenheid is loopafstand van die strand en op Umhlanga se promenade.

Sien sterre.

Karin K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karin K

Baie vriendlike diens en puik verblyf.

Ek sal 14 Kyalanga aanbeveel vir enige familie wat naby alles wil wees.

Casper C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Casper C

Wonderlik.

Ideaal vir jong gesin. Ligging perfek.

Charmaine S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charmaine S

Herman was baie vriendelik en hy het ons gou tuis laat voel.

Ons verblyf was baie aangenaam en ons was vreeslik beïndruk met die diens wat ons ontvang het van Herman.

Maureen V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen V

Verblyf was gemaklik, netjies en veilig.

14 Kyalanga is 'n wonderlike verblyf vir vakansies. Mooi, prakties, netjies, gemaklik en goed toegerus. Mens kan regtig ontspan.

Elna V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna V

Regtig lekker, gerieflik en billik geprys!

Omdat ons self ‘n vakansiewoonstel in Kaap besit, het ons waardering vir wat ons gekry het! Dis voorwaar heeltemal voldoende vir vakansiedoeleindes. Enkele probleme het nie soseer weggeneem van wat woonstel self bied nie, nl. warm water was net genoeg vir een stort/bad en dan moes mens uur wag (was bietjie irriterend in winter!) en iemand wat parkeerplek voor motorhuis toe parkeer het. Parkering was op een kol skaars en toe moes ons buite op straat parkeer, want kon ook nie garage oopkry nie. Omdat dit net eenmaal gebeur het, was dit nie sleg nie, maar sou dit voortdurende probleem in somer wees, kan dit groot irritasie wees. Toegang tot promenade, strand, groot grasperk, swembad, braaiplekke en ligging vir winkels/restuarante is besondere plus!

Thembela N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thembela N

Stunning apartment.

Lovely views of the beach, direct access to the beach. Friendly staff members, absolutely stunning apartment, total value for money and would definitely go back with friends or family.

Vanaf
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan 20, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWuu3Z7IXmQwgFx2KT1ZRfwnMpDXdCbtzRk38AMeRgODSdz7zZ7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 20 Marine Drive Umhlanga Rocks 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.732223238986 31.083893410329

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang