Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

14 New Kings at the Majestic Village

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Florian Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 106

Op LekkeSlaap 15 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 14 New Kings at the Majestic Village
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Du Rand H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Du Rand H

Kalkbaai en die stylvolle apartment was 'n onverwagte, onvergeetlike wegbreek.

Vanaf die oomblik as jy by die houthek stop en die sekuriteitswag jou groet soos langverwagte familie en jy met die kleisteen-rylaan opry na jou parkering weet jy dat hierdie kuier gaan jou stoutste verwagting oortref is niks tot en met ons die imposante voordeur oopgestoot het nie! Wat aan die anderkant van hierdie mooi portaal en voordeur is kan nie regtig in woorde omgesit word nie! Die allermooiste, hoë plafon met mooi kombuis en meubels. Woonstel is maar net die raamwerk om die see en die klein Kalkbaai-hawe deur elke venster te bewonder! Die ongeëwenaarde diens van Chartfield Guesthouse Personeel (net so mooi en nog mooier see- en hawe-uitsig) het hierdie kuier van 2022 vir ons tot 'n nuwe hoogtepunt bevorder!

14 New Kings at the Majestic Village se terugvoer

Hardwig was a super great guest, very kind, polite and friendly. We are glad to hear that you have enjoyed your stay and your time in Kalk Bay especially and 14 New Kings. We would definitely host you again and hope to see you soon again so you can also stay in our other properties as well :)

14 New Kings at the Majestic Village
Vanaf
Vanaf R3 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R3 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kalkbaai Hoofstraat 124, 14 New Kings Majestic Village, Kalkbaai, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVmMmM5ZGUxLWQ0ZjQtNDM2Yy1hMjNkLTRhNmNjM2NmNTY0Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 950 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 124 Main Road Kalk Bay 14 New Kings Majestic Village 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.126906 18.448479

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang