14 New Kings at the Majestic Village
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kalkbaai Hoofstraat 124, 14 New Kings Majestic Village, Kalkbaai, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R3 700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
14 New Kings at the Majestic Village is 'n selfsorgwoonstel in Majestic Village in Kalkbaai se hoofstraat geleë, stapafstand vanaf die hawe.
Dié tweeslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die een badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet en die ander het 'n stort-oor-bad. Die woonstel beskik ook oor 'n oopplan-kombuis en 'n ruim sit- en eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond en 'n yskas-vrieskas. Die eetarea het sitplek vir 4 en daar is 'n gerieflike rusbank en 'n TV in die sitarea. Gaste kan hul eie rekeninge gebruik om programme te stroom. Onbeperkte WiFi is beskikbaar. Die leefarea bied toegang tot 'n terras met 'n pragtige uitsig oor die hawe.
14 New Kings at the Majestic Village het veilige parkeerplek en 24 uur-sekuriteit.
Daar is ook 'n kragopwekker sodat gaste se verblyf nie deur beurtkrag geaffekteer word nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Nagportier
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
- Switsers
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Klein kombuis
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Florian Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 110
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Kalkbaai Hoofstraat 124, 14 New Kings Majestic Village, Kalkbaai, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink 14 New Kings at the Majestic Village het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kalkbaai Hoofstraat 124, 14 New Kings Majestic Village, Kalkbaai, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang