14 Penguin Place Melkbosstrand
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Santie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 59
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Liezel R - Jan 2024
Algehele gradering
It's was perfect, and we're definitely going back.
Letitia V - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderlike uitsig, pragtig, netjies.
14 Penguin Place Melkbosstrand se terugvoer
Beste Letitia, baie dankie vir jou bemoedigende woorde. Weer eens, my innige simpatie met julle groot verlies.
Johan V - Mrt 2024
Algehele gradering
So mooi uitsig en op die see met 'n lekker tuin vir my hond! Wens kon bly langer!
Dave H - Mrt 2024
Algehele gradering
Restful stay.
Pierre G - Feb 2023
Algehele gradering
Lekker rustig by die see.
Lynette D - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlike wegbreek naweek in 'n pragtige ligging.
14 Penguin Place Melkbosstrand se terugvoer
Baie dankie, Lynette. Ons waardeer.
Suzette N - Feb 2022
Algehele gradering
Teen die see, goed vir jou siel.
Celeste E - Jan 2022
Algehele gradering
Nie te sleg nie.
Saimah C - Jan 2022
Algehele gradering
It was horrible, no hospitality. The owner does not have a way of speaking to guests. No professionalism.
Theo B - Okt 2021
Algehele gradering
Ons verblyf hier was baie aangenaam. Sal in toekoms weer gaan.
Chantelle R - Apr 2021
Algehele gradering
Dis 'n ongelooflike rustige, mooi plek.
Megan V - Mrt 2021
Algehele gradering
Regtig baie lekker gekuier. View amazing.
Chrizaan K - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker, ontspanne.
Dewald S - Apr 2021
Algehele gradering
Beeldskone uitsig.
Jean G - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
Marie M - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was netjies en skoon. Die ontvangs was ook vriendelik en welkom.
Glenda V - Nov 2019
Algehele gradering
Fantasties, wou graag langer bly.
Yolande L - Sep 2019
Algehele gradering
Ontspannend.
Anita V - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie goeie diens gekry, want ons het lank na 11 uur die aand eers gearriveer, en die plek is ongelooflik mooi.
Monique N - Nov 2019
Algehele gradering
Asemrowende uitsigte!
Lees meerNicolene P - Jul 2019
Algehele gradering
Fantastiese ligging.
14 Penguin Place Melkbosstrand se terugvoer
Die gaste in die ander eenheid was en is glad nie veronderstel om naby die ander eenheid se kombuis en toilet te kom nie. Dit het na my wete nog nooit van tevore gebeur nie, maar hierdie keer het dit beslis gebeur en ek vra om verskoning daarvoor. Glo my dit sal nie weer gebeur nie.
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Etta V - Des 2019
Algehele gradering
Baie aangename verblyf met lekker atmosfeer, ruim kuier- en leefspasie naby die see en besighede.
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Lana T - Des 2019
Algehele gradering
Fantasties ligging op die strand by Melkbos, maar nie groot genoeg vir 'n gesin nie.
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Amanda C - Des 2018
Algehele gradering
Hul het uit hul pad uit gegaan om ons te akkommodeer.
14 Penguin Place Melkbosstrand se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer die terugvoer.
Lealize V - Sep 2018
Algehele gradering
Kyk uit op die strand - 'n fantastiese manier om wakker te word!
Zelda O - Jul 2018
Algehele gradering
Fantastiese ligging!
14 Penguin Place Melkbosstrand se terugvoer
Dankie, Zelda. Jy is welkom.
Elmarie P - Mei 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike gasheer.
Lauren T - Jan 2018
Algehele gradering
Piece of heaven on earth.
Marethe O - Jan 2018
Algehele gradering
Wonderlike see-uitsig, hemel op aarde.
Nicholene V - Jul 2018
Algehele gradering
Het 'n heerlike tyd gehad en wonderlike weer.
Elzabe C - Jan 2018
Algehele gradering
Eienaar was baie behulpsaam met alles. Het tot ons klere vir ons gewas!
Denis H - Aug 2018
Algehele gradering
Good quiet getaway with great view.
Linda N - Jul 2018
Algehele gradering
Pragtige uitsig en direk op strand.
Garvin J - Apr 2018
Algehele gradering
Very welcoming, peaceful.
Crt I - Feb 2018
Algehele gradering
Beautiful, warm residence.
Rampuru M - Okt 2018
Algehele gradering
Walk on the beach easily accessible.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Stap op die strand is maklik bereikbaar.
Skoon, privaat area, weg van die besige straat, met 'n effense seebries.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Helene S - Feb 2018
Algehele gradering
Die direkte toesig tot die strand is baie lekker!
Johan D - Des 2018
Algehele gradering
Teleurgesteld - as dit nie vir die uitsig oor die see was en die feit dat verblyf klaar betaal was nie het ons ander blyplek gesoek.
Lees meerMari P - Mei 2018
Algehele gradering
Teleurstellend.
Elizbe P - Des 2017
Algehele gradering
Ongelooflik.
Lizelle M - Des 2017
Algehele gradering
Heerlik.
Rene B - Nov 2017
Algehele gradering
Dis amper soos jou eie tuiste.
Greg P - Okt 2017
Algehele gradering
Santie se gasvryheid en karakter is die siel van daai plek.
Lees meerRudi V - Aug 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
14 Penguin Place Melkbosstrand se terugvoer
Baie dankie en kom gerus weer.
Lulu D - Mei 2017
Algehele gradering
Gerieflik, op die see!
Madelein S - Mrt 2017
Algehele gradering
Pragtige, rustige plekkie reg langs die see! Santie het ons so welkom laat voel. Sal beslis weer dit gou besoek!
Juanita S - Mrt 2017
Algehele gradering
Mooiste view. Lekkerste plek.
Carina H - Mrt 2017
Algehele gradering
Wonderful stay, very accommodating hosts. Will definitely be back.
Alta D - Mrt 2017
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Darius H - Apr 2017
Algehele gradering
Ontspannend, mooi see uitsig vanaf die kamer.
Peter L - Des 2017
Algehele gradering
Beautiful view.
Hennielene B - Des 2017
Algehele gradering
Goeie basiese akkommodasie teen 'n billike prys met pragtige ligging op die strand.
14 Penguin Place Melkbosstrand se terugvoer
Ek waardeer die positiewe en opbouende terugvoer. Ek wil egter net daarop wys dat my gastehuis ten volle self-catering is en dat die basiese ontbyt bestaande uit cereals, vrugtesap, koffie en tee wat ek aanbied, nie veronderstel is on n volle gekookte ontbyt te vervang nie, maar bedoel is as n goodwill token vir my gaste. Dit is ingesluit by die prys. Gaste is welkom om n gekookte ontbyt, teen n ekstra tarief, aan te vra.
Jan-ben E - Okt 2017
Algehele gradering
Rustig en kalm by die see.
Lees meerRozaan D - Jul 2017
Algehele gradering
Die see.
Gerard R - Okt 2017
Algehele gradering
Die ligging reg op Melkbosstrand is onverbeterlik. Kamer ongelukkig nie van dieselfde gehalte nie, maar die ligging maak op daarvoor.
Lees meer- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Penguin Place 14, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang