Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

14 Penguin Place Melkbosstrand

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Santie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 59 resensies vir 14 Penguin Place Melkbosstrand
Netheid
4.1/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5
Liezel R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel R

It's was perfect, and we're definitely going back.

It was perfectly peaceful, just what we needed. And the owner is very friendly and we loved her doggies.

Letitia V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia V

Wonderlike uitsig, pragtig, netjies.

Agv my broer se skielikse afsterwe kon ek self nie meer reis nie, maar my seun het die verblyf terdeë geniet. Dis 'n pragtige plek.

14 Penguin Place Melkbosstrand se terugvoer

Beste Letitia, baie dankie vir jou bemoedigende woorde. Weer eens, my innige simpatie met julle groot verlies.

14 Penguin Place Melkbosstrand
Johan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

So mooi uitsig en op die see met 'n lekker tuin vir my hond! Wens kon bly langer!

Vir seker lekker gebly, op die see, privaat en alles wat jy nodig het.

Dave H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dave H

Restful stay.

Location is very good. We were spoilt with champagne and chocolates for our anniversary. Could use updating and maintenance. Curtains needed in the bathroom and kitchen for privacy from other guests.

Pierre G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre G

Lekker rustig by die see.

Lekker rustig by die see met alles wat jy nodig het redelik naby.

Lynette D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette D

Heerlike wegbreek naweek in 'n pragtige ligging.

Ons wegbreek naweek was heerlik rustig. Met die geluid van die golwe op ons voorstoep, pragtige sonsondergange wat ons van die stoep af kon bewonder. Alle geriewe wat ons nodig het. Kon ons nie vir meer gevra het nie. Daar is natuurlik ander plekke wat meer modern is, maar hierdie eenheid was net wat ons nodig gehad het. Ons sal weer kom.

14 Penguin Place Melkbosstrand se terugvoer

Baie dankie, Lynette. Ons waardeer.

14 Penguin Place Melkbosstrand
Suzette N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette N

Teen die see, goed vir jou siel.

Geen voertuie, stil, rustig, stapafstand van see.

Celeste E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Celeste E

Nie te sleg nie.

Kamers het 'n pragtige uitsig oor die see. Ons kamer se lugreëling het in die kombuis gesit, so die kamer het nie koud genoeg geraak nie. Was 'n ongemaklike warm nag. Bly ons het net 1 nag bespreek.

Saimah C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Saimah C

It was horrible, no hospitality. The owner does not have a way of speaking to guests. No professionalism.

Owner does not know anything about professionalism. She does not know how to communicate with individuals. Her wording she uses in order to approach is terrible. And we will not suggest this place to anyone.

Theo B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo B

Ons verblyf hier was baie aangenaam. Sal in toekoms weer gaan.

Reg op die strand en baie rustig, goed ontspan. Vriendelike gasvrou en heer en netjiese huis. Beveel aan dat jy eerder twee kamers bespreek as jy met gesin op vakansie is.

Chantelle R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle R

Dis 'n ongelooflike rustige, mooi plek.

Die eienaar Santie is ongelooflik behulpsaam en gaan uit haar pad om gaste welkom en gelukkig te laat voel. Sal nooit weer iewers anders bly.

Megan V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan V

Regtig baie lekker gekuier. View amazing.

Gasvryheid en ontvangs was tops. Die view absoluut amazing. Sal definitief 14 Penguin Place aanbeveel. Dankie vir die lekker kuier.

Chrizaan K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrizaan K

Lekker, ontspanne.

Baie vriendelike en hulpvaardige diens.

Dewald S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dewald S

Beeldskone uitsig.

Vriendelike ontvangs.

Jean G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jean G

Pragtige uitsig.

Kan doen met opgradering.

Marie M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marie M

Dit was netjies en skoon. Die ontvangs was ook vriendelik en welkom.

Dit was baie netjies en skoon. Ons is baie vriendelik verwelkom. Daar was nie see uitsig nie asook nie veilige parkering soos ek gevra het toe ek my bespreking gedoen het.

Glenda V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda V

Fantasties, wou graag langer bly.

Gasvrou was baie verwelkomend, het baie tuis gevoel.

Yolande L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande L

Ontspannend.

Vriendelike ontvangs, uitsig asemrowend.

Anita V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anita V

Baie goeie diens gekry, want ons het lank na 11 uur die aand eers gearriveer, en die plek is ongelooflik mooi.

Ek hou van die see-uitsig en sal beslis weer daar inboek. Hopelik sal daar minder mis wees.

Monique N - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monique N

Asemrowende uitsigte!

We loved our 1 night stay at 14 Penguin Place, the room was clean and nicely made up and the kitchen is very cute and compact, perfect for a holiday stay and had everything we needed. Santie was quick on the ball when we had a question with regards to the swimming pool (which is not included in your stay, although it looks like it from the pictures) and did allow us to make use of it. With the help of Ronnie (the owner) opening the pool for us, we had a great time and we appreciate it very much. We will def be back and would like to bring some of our friends.

Nicolene P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene P

Fantastiese ligging.

Enigste klagte was dat gaste in 'n ander eenheid toegang gehad het tot die kombuis en toilet wat aan hierdie spesifieke eenheid behoort het. Daar is geen kontrole om te verhoed dat die ander eenheid se inwoners nie toegang tot hierdie spesifieke eenheid het nie.

14 Penguin Place Melkbosstrand se terugvoer

Die gaste in die ander eenheid was en is glad nie veronderstel om naby die ander eenheid se kombuis en toilet te kom nie. Dit het na my wete nog nooit van tevore gebeur nie, maar hierdie keer het dit beslis gebeur en ek vra om verskoning daarvoor. Glo my dit sal nie weer gebeur nie.

14 Penguin Place Melkbosstrand
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Etta V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Etta V

Baie aangename verblyf met lekker atmosfeer, ruim kuier- en leefspasie naby die see en besighede.

Ons het baie lekker gebly. Die vertrekke is groot genoeg dat mens spasie het vir jou bagasie. Die kombuis het alles in om self kos voor te berei. Besighede is net 'n entjie daarvandaan en die see sommer net buite die tuinhekkie! Baie dankie, Santie.

Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Lana T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Lana T

Fantasties ligging op die strand by Melkbos, maar nie groot genoeg vir 'n gesin nie.

Die eenheid is geadverteer as 'n Tripple Delux Unit vir 4 mense. Die badkamer en slaapkamer is egter een vertrek, met geen sitkamer nie. Daar is geen privaatheid nie - ons het die ouderdomme aangedui van ons tieners. Daar is ook geen spasie om bv. TV te kyk anders as om op die bed te sit nie. Die aircon het nie gewerk nie en geen verduideliking daarvoor is gegee nie.

Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Amanda C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda C

Hul het uit hul pad uit gegaan om ons te akkommodeer.

Baie lekker geslaap. Baie dankie vir die heerlike kuier. Sien julle gou weer.

14 Penguin Place Melkbosstrand se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer die terugvoer.

14 Penguin Place Melkbosstrand
Lealize V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lealize V

Kyk uit op die strand - 'n fantastiese manier om wakker te word!

Perfekte ligging. Eenheid was netjies en skoon. Uitstekende, vriendelike diens - mense wat sorg vir meer as net die gewone. Baie dankie vir julle vriendelikheid en uitstekende diens!

Zelda O - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda O

Fantastiese ligging!

Heerlike vakansietjie! Branders se geluid, sagte beddegoed, stilte, rustigheid en vrede. Dankie Santie, ek kom weer!

14 Penguin Place Melkbosstrand se terugvoer

Dankie, Zelda. Jy is welkom.

14 Penguin Place Melkbosstrand
Elmarie P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie P

Baie vriendelike gasheer.

Lekker gebly en baie vriendelik ontvang. Uitsig is fantasties!

Lauren T - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren T

Piece of heaven on earth.

Even though there was miss communication on certain things, Santie handled everything with so much grace. This woman was born to host guests, she is the best ever. We were accommodated to the point where I actually felt spoilt. Crisp bedding, immaculate cleanliness. The best stay ever. We will sure be back soon.

Marethe O - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marethe O

Wonderlike see-uitsig, hemel op aarde.

Santie is 'n dierbare mens, gasvry, vriendelik en het ons gemaklik laat voel. Haar plekkie is presies dit wat ek nodig gehad het vir 'n lekker seevakansie!

Nicholene V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicholene V

Het 'n heerlike tyd gehad en wonderlike weer.

Sal enige tyd weer daar bespreek. Als was netjies en Santie het ons met ope arms verwelkom.

Elzabe C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elzabe C

Eienaar was baie behulpsaam met alles. Het tot ons klere vir ons gewas!

Ons het die bedrading van die kombuis onder die eienaar se aandag gebring. Dit kan gevaarlik wees aangesien soveel elektriese drade en kabels by die "plugs" saam gevoeg word.

Denis H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Denis H

Good quiet getaway with great view.

Good value in a tidy establishment with great sea views. Stay was too short.

Linda N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda N

Pragtige uitsig en direk op strand.

Heerlik gebly. Vriendelike diens en mooi kamer. Pragtige see-uitsig.

Garvin J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Garvin J

Very welcoming, peaceful.

Very peaceful and tranquil setting, would recommend it to anybody and everybody. The waves right on your doorstep, what more could one ask for? It was a real pleasure.

Crt I - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Crt I

Beautiful, warm residence.

We had a very nice sports vacation, the owners are kind and friendly. The place is simple but functionally furnished, we were given full attention, and even more. We’ll be returning there for sure.

Rampuru M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Rampuru M

Walk on the beach easily accessible.

Clean, private area and out of noisy street and enough see breeze.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Stap op die strand is maklik bereikbaar.

Skoon, privaat area, weg van die besige straat, met 'n effense seebries.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Helene S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Helene S

Die direkte toesig tot die strand is baie lekker!

Miskommunikasie en die plek is ietwat afgeskeep, groen swembad.

Johan D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Johan D

Teleurgesteld - as dit nie vir die uitsig oor die see was en die feit dat verblyf klaar betaal was nie het ons ander blyplek gesoek.

Pragtige uitsig op see en vriendelike ontvangs. Die foto's op webwerf en die realiteit is vêr verwyderd van mekaar. Geen melding gemaak in advertensie dat die toegang na die wooneenhede deur die huis (waskamer) is nie en ook nie dat ander gaste in en uitbeweeg deur wooneenheid - geen privaatheid. Wooneenheid het teveel beddens en meubels in en is baie beknop. Matrasse se "springs" steek in jou rug en moes al lankal vervang gewees het. Instandhouding nie op standaard bv. gesigwasbak se afvoerpyp loop in die stort uit.

Mari P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Mari P

Teleurstellend.

Foto's op die advertensie is nie 'n weerspieëling van die verblyf nie.

Elizbe P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizbe P

Ongelooflik.

Tannie Santie is die mees dierbare en gasvrye vrou op aarde en stap regtig 'n myl verder vir haar gaste. Dis 'n rustige en gees-vervullende omgewing om net weer opnuut krag te kry.

Lizelle M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle M

Heerlik.

Lekker om uit te stap op die stoep en oor tuin te kyk na die see. Het dit baie geniet om die strand en swembad vir onsself te hê. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer gaan.

Rene B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene B

Dis amper soos jou eie tuiste.

Alles omtrent die gastehuis is puik. Dis soos jou eie woonstelletjie. Die gasvrou is baie vriendelik en pla nie elke 5 minute nie. Dis voorwaar op die strand en rustig. Hier kan jy in vrede rus met jou eie braai ook nogal.

Greg P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg P

Santie se gasvryheid en karakter is die siel van daai plek.

Santie Loubser het ons werklik soos familie laat voel op ons aankoms. Die kamer wat ons bespreek het was "a room with a view". Dit is net soos op die werfblad, asemrowend. Dit het gevoel soos 'n tweede wittebrood om net te kan opstaan en direk van die kamer strand toe te kan loop. Die prys is billik en die kamer dekor gepas vir die prys. Ons gaan definitief weer bespreek. Dankie Santie vir 'n onvergeetlike naweek.

Rudi V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi V

Uitstekend.

Was heerlik, vriendelik en uitsig asemrowend.

14 Penguin Place Melkbosstrand se terugvoer

Baie dankie en kom gerus weer.

14 Penguin Place Melkbosstrand
Lulu D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lulu D

Gerieflik, op die see!

Santie is voorwaar een van die gaafste/behulpsaamste gasvrouens - het baie lekker gebly - Santie en Ronnie gaan uit hul pad om gaste gelukkig te hou. Ek sal hierdie plekkie vir enigeen aanbeveel!

Madelein S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein S

Pragtige, rustige plekkie reg langs die see! Santie het ons so welkom laat voel. Sal beslis weer dit gou besoek!

Pragtige plekkie reg langs die see. Het baie welkom gevoel en die woonstel het als wat mens nodig het net 'n entjie van die Kaapse gewoel af.

Juanita S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita S

Mooiste view. Lekkerste plek.

Baie lekker gebly, gasvryheid sonder perke.

Carina H - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina H

Wonderful stay, very accommodating hosts. Will definitely be back.

See star rating.

Alta D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alta D

Aangename verblyf.

Ons het baie lekker tuisgegaan by Penguin Place. Ons is baie vriendelik ontvang en dit is so rustig met die mooiste see-uitsig!

Darius H - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Darius H

Ontspannend, mooi see uitsig vanaf die kamer.

Veilig, rustig, netjies, baie vriendelike mense en natuurlik die see uitsig. Sal definitief weer teruggaan.

Peter L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter L

Beautiful view.

Enjoyed it very much. With friendly people.

Hennielene B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennielene B

Goeie basiese akkommodasie teen 'n billike prys met pragtige ligging op die strand.

Ontbyt bietjie teleurstellend - net vrugtesap, graankos en koffie/tee.

14 Penguin Place Melkbosstrand se terugvoer

Ek waardeer die positiewe en opbouende terugvoer. Ek wil egter net daarop wys dat my gastehuis ten volle self-catering is en dat die basiese ontbyt bestaande uit cereals, vrugtesap, koffie en tee wat ek aanbied, nie veronderstel is on n volle gekookte ontbyt te vervang nie, maar bedoel is as n goodwill token vir my gaste. Dit is ingesluit by die prys. Gaste is welkom om n gekookte ontbyt, teen n ekstra tarief, aan te vra.

14 Penguin Place Melkbosstrand
Jan-ben E - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan-ben E

Rustig en kalm by die see.

My kort verblyf by 14 Penguin Place, was presies wat ek gesoek het. 'n Kamer met die mees ideale see-uitsig, op die strand, klein en-suite badkamer (beide staan- en sitstort en 'n bad). Plus 'n klein kombuisie (met gratis pap, koffie, melk en sap). Die gashere is vriendelik en plat op die aarde. Ek sou vir enige enkellopende of paartjie wat graag wou wegbreek vir 'n naweek by die see (op 'n begroting), 14 Penguin Place voorstel. Dit was lekker!

Rozaan D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rozaan D

Die see.

Was baie vriendelik ontvang deur eienaars waarby hulle ons (my man en 7 jarige) na ons verblyf heen begelei het. Toegang to die verblyf vorm deel van eienaar se huis - sou verkies vir 'n afsonderlike toegang. Die uitleg van die verblyf was ongemaklik. Een groot pluspunt van die verblyf is dat dit reg op die strand is.

Gerard R - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gerard R

Die ligging reg op Melkbosstrand is onverbeterlik. Kamer ongelukkig nie van dieselfde gehalte nie, maar die ligging maak op daarvoor.

Ons het die sonsondergang vanaf die stoep voor ons kamer geniet, Lang wandelinge op Melkbosstrand met ons twee Yorkies was onvergeetlik. Ongelukkig is die algehele indruk van 14 Penguin Place dat dit verwaarloos is en nie behoorlik in stand gehou word nie. Dit skep ook 'n "laslappie indruk". Maar ten spyte daarvan was ons naweekverblyf heerlik gewees. Sal ons weer daar bly? Waarskynlik, want dit sal moeilik wees om 'n ander plek met dieselfde ligging en prysklas te vind wat troeteldiervreindelik is.

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Penguin Place 14, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31947242ad56ace3107ad3d6e3e6d962597f988cb75468a43a536a8dd3d585166b3b6297b85a177dc0bac6ded47acc9145ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 59 5 1 5 14 Penguin Place Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.706991301413 18.442945131283

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang