Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

14 Penguin Place Melkbosstrand

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Liezel R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

It's was perfect, and we're definitely going back. It was perfectly peaceful, just what we needed. And the owner is very friendly and we loved her doggies.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Letitia V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Wonderlike uitsig, pragtig, netjies. Agv my broer se skielikse afsterwe kon ek self nie meer reis nie, maar my seun het die verblyf terdeë geniet. Dis 'n pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Santie
14 Penguin Place Melkbosstrand
Beste Letitia, baie dankie vir jou bemoedigende woorde. Weer eens, my innige simpatie met julle groot verlies.

Johan V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

So mooi uitsig en op die see met 'n lekker tuin vir my hond! Wens kon bly langer! Vir seker lekker gebly, op die see, privaat en alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dave H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Restful stay. Location is very good. We were spoilt with champagne and chocolates for our anniversary. Could use updating and maintenance. Curtains needed in the bathroom and kitchen for privacy from other guests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Pierre G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Feb 2023

Lekker rustig by die see. Lekker rustig by die see met alles wat jy nodig het redelik naby.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lynette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Heerlike wegbreek naweek in 'n pragtige ligging. Ons wegbreek naweek was heerlik rustig. Met die geluid van die golwe op ons voorstoep, pragtige sonsondergange wat ons van die stoep af kon bewonder. Alle geriewe wat ons nodig het. Kon ons nie vir meer gevra het nie. Daar is natuurlik ander plekke wat meer modern is, maar hierdie eenheid was net wat ons nodig gehad het. Ons sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Santie
14 Penguin Place Melkbosstrand
Baie dankie, Lynette. Ons waardeer.

Suzette N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2022

Teen die see, goed vir jou siel. Geen voertuie, stil, rustig, stapafstand van see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste E
1 nag Gesin met tieners
3.6
Jan 2022

Nie te sleg nie. Kamers het 'n pragtige uitsig oor die see. Ons kamer se lugreëling het in die kombuis gesit, so die kamer het nie koud genoeg geraak nie. Was 'n ongemaklike warm nag. Bly ons het net 1 nag bespreek.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Saimah C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.0
Jan 2022

It was horrible, no hospitality. The owner does not have a way of speaking to guests. No professionalism. Owner does not know anything about professionalism. She does not know how to communicate with individuals. Her wording she uses in order to approach is terrible. And we will not suggest this place to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Theo B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Ons verblyf hier was baie aangenaam. Sal in toekoms weer gaan. Reg op die strand en baie rustig, goed ontspan. Vriendelike gasvrou en heer en netjiese huis. Beveel aan dat jy eerder twee kamers bespreek as jy met gesin op vakansie is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Santie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Penguin Place 14, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31947242ad56ace3107ad3d6e3e6d962597f988cb75468a43a536a8dd3d585166b3b6297b85a177dc0bac6ded47acc9145ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 59 5 1 5 14 Penguin Place Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.706991301413 18.442945131283

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang