Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

14 Studio

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Isabel L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Gerieflike naweek wegbreek plekkie. Baie lekker gebly! Ten volle toegerus met alles wat jy kan maar nodig hê!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vernon And Yolande V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

A wonderful studio with thought given to everything. The studio was perfect for me as I was working on CT Carnival. I loved the outdoor seating area for peace and quiet. The studio has everything needed for a couple on business or vacation. I felt very secure and loved the spacious feel all round. I'll be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christopher D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Wonderful. Our stay was wonderful. Perfectly located, clean, friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelia S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2024

Netjies, ruim, smaakvol. Die studio is goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Ek sal weer wil gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie C
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Baie vriendelike ontvangs deur Chris, perfekte plekkie naby die stadion en waterfront. Alles was daar wat 'n mens nodig het vir 'n vinnige naweek in die Kaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salome K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Stil, netjiese blyplek, stapafstand van Waterfront. Pragtige en gerieflike studio met volledige kombuis en badkamer in Groenpunt. Veilige parkering in die straat onder kamera. Stap na WW Food, restaurante, Waterfront, CT Stadion, of deur Groenpuntpark na Seepunt en kyk na die sonsondergang oor die see. TV met Netflix. Stil private tuintjie vir oggendkoffie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robin W
Kort verblyf
5.0
Mrt 2021

Nice place, friendly hosts, great location. Close to the city and a wide range of interesting destinations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carine V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2017

Kompak met alles wat jy benodig. Netjiese verblyf naby winkels en die promenade. Die kombuis het alles in wat nodig is en die wyn was 'n wonderlike verrassing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Baikum T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2017

Dit was sentraal en baie gerieflik. Daar was 'n ongemaklike reuk in die toiletarea.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrie V
1 nag
4.6
Jun 2017

My verblyf in Wessels House Studio was 'n aangename ervaring wat ek hoop om in die toekoms te herhaal. Die interieur is smaakvol en skep 'n rustige atmosfeer. Die beskikbaarheid van TV-kanaal 144 (Afrikaans) het as 'n verrassing gekom. Die kombuisgedeelte is heeltemal volledig ingerig; genugtig: daar is ketel, stoof, mikrogolfoond -- benewens die opwasgerief en basiese breekgoed en messegoed (cutlery). En dankie vir die dakwaaier in die badkamer! Wat 'n jammerte dat ek net een nag moes oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wesselsstraat 14, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUyODJkMmUzLTFlY2UtNGVlZS1hOGE1LTc5YWZjYzAxOTVlZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 14 Wessels Road Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.91142 18.41318

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang