Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

14 Studio

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wesselsstraat 14, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

14 Studio is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in Groenpunt. Dié woonstel het sy eie ingang en is op dieselfde perseel as die hoofhuis. Dit is ideaal vir sakereisigers en paartjies wat Kaapstad wil verken. Die woonstel is ook lekker sentraal en naby verskeie geriewe, winkels, restaurante, en kroeë in hierdie byderwetse hoekie van Kaapstad.

14 Studio het 2 enkelbeddens en oorgenoeg kaste. Daar is 'n lessenaar vir sakelui. Die volledige en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware. Die gerieflike sitarea het 'n platskerm-TV met DStv-kanale en deure wat op die tuin oopmaak. WiFi-toegang is beskikbaar.

Skakel gerus vir Chris gedurende jou verblyf as jy enige vrae oor Kaapstad of die eiendom het. Ons bied ook 'n betroubare vervoerdiens na die lughawe. Dié diens is beskikbaar op versoek en teen 'n addisionele koste.

14 Studio is lekker naby die MyCiti-busroete wat gerieflike toegang tot al die strande op die Atlantiese kusstreek bied en die stil woonbuurt is naby heelwat vermaak en besienswaardighede.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Wesselsstraat 14, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink 14 Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wesselsstraat 14, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUyODJkMmUzLTFlY2UtNGVlZS1hOGE1LTc5YWZjYzAxOTVlZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 14 Wessels Road Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.91142 18.41318

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang