Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

14 Tamboti, Simbithi Eco Estate

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lalapanzi Tamboti-rylaan 11, Simbithi Eco Estate, Salt Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 550 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

14 Tamboti, Simbithi Eco Estate is in 'n veilige kompleks in Ballito in KwaZulu-Natal. Dit is die ideale plek vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.

Die vakansiehuis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die laaste 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die eerste en tweede badkamer het elk 'n bad en stort, terwyl die oorblywende badkamer slegs 'n toilet het.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV, en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, mikrogolf, wasmasjien en skottelgoedwasser toegerus.

Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n koffiewinkel, gholfbaan en klubhuisgeriewe op die perseel. 'n Kinderspeelgrond, 'n restaurant en 'n swembad is beskikbaar in die kompleks.

Gaste by die vakansiehuis sal aktiwiteite in en om Ballito kan geniet, soos visvang, voetslaan en staptoere. As gaste die area wil verken, is snorkel, duik en fietsry moontlik in die omgewing.

Willard Beach is 2 km van die verblyf af, en Umhlanga-vuurtoring is 32 km weg. Die naaste lughawe is King Shaka International, 16 km vanaf 14 Tamboti, Simbithi Eco Estate, en die verblyf bied 'n betaalde lughawependeldiens.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 35

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Lalapanzi Tamboti-rylaan 11, Simbithi Eco Estate, Salt Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 550
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 550
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lalapanzi Tamboti-rylaan 11, Simbithi Eco Estate, Salt Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa159caf00cfa5ff0466810851d5da80374945e7fe849dc406ef93e675a83c5e14b4eb89b4aeea8d9306bfa683d82ef02e326?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 550 per nag (plek vir 8) 11 Lalapanzi Tamboti Drive Simbithi Eco Estate 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.517048472157 31.22322563691

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang