Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

14 The Shades

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weaver-singel 23, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

14 The Shades is reg oorkant die pad van die toegang tot die hoofbadstrand genaamd Cabana Beach in Umhlanga Rocks geleë.

Die woonstel het gerieflike slaapplek vir 4 mense in 2 slaapkamers. Daar is 'n koninggrootte-bed en en suite-badkamer met stort net in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die ander slaapkamer. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien. Die tweede slaapkamer maak gebruik van die aparte badkamer wat met 'n stort en toilet toegerus is. Dié woonstel bestaan uit 'n sitkamer, eetarea en 'n volledig toegeruste moderne kombuis. Van die sitkamer af is skuifdeure na die tuin met uitsigte oor die see. Die moderne kombuis het granietblaaie en is volledig toegerus met 'n mikrogolfoond, ondertoonbankoond en kookplaat, asook 'n skottelgoedwasser en tuimeldroër. Die woonstel het 'n TV met DStv-kanale en het lugversorging in die kombuis, leef- en eetarea en daar is plafonwaaiers in die slaapkamers.

Daar is 'n pragtige gemeenskaplike swembad vir die eksklusiewe gebruik van inwoners en daar is ook 'n wassery in die kompleks. Umhlanga Rocks is een van die mees gesogte vakansiebestemmings in Suid-Afrika, terwyl dit steeds sy unieke kusdorpie-gevoel behou. Die wêrelderfenisgebied van Lake St Lucia, die Umfolozi- en Hluhluwe-wildparke en die majestueuse Drakensberge is almal binne maklike bereik vanaf Umhlanga Rocks.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Kirsty Geverifieer

Eiendomme 59

Resensies 193

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Weaver-singel 23, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 14 The Shades het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weaver-singel 23, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd358d14dc4f70a1d2495c4c7d1221fab9627dd40618f9d6594d972e79d2fc65be5faa2693951fe339ae38fc64b54c5b5e1d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 23 Weaver Crescent Umhlanga Rock 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.721347310398 31.086819835651

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang