Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

14 Tygerberg Country Estate

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 24 resensies vir 14 Tygerberg Country Estate
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Marlese C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlese C

Stil, rustig en sentraal geleë.

Werner was baie vriendelik en behulpsaam.

Adriaan V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan V

Asemrowend perfek amazing.

Regtig waar, 'n asemrowende ervaring. Die plek is netjies en skoon, en regtig 'n prag van die natuur se skoonheid. is werklik 'n wonderlike gasheer, 'n sout van die aarde, regte mens se mens, behulpsaam en so vriendlik. En die swembad is so skoon en helder. Sal beslis weer bespreek. Dankie. Adriaan en Bianca.

Irene M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene M

Onvergeetlike verblyf.

Ek het onlangs die plesier gehad om by 14 Tygerberg Country Estate te bly, en dit was 'n ervaring wat al my verwagtinge oortref het. Geleë in 'n bekoorlike, prentjiemooi buurt, het hierdie lieflike bed en ontbyt die perfekte kombinasie van gemak, gasvryheid, en rustigheid gebied. Van die oomblik dat ons aangekom het, is ons hartlik verwelkom deur die genadige gasheer, wat ons dadelik tuis laat voel het. Sy opregte vriendelikheid en aandag aan detail was duidelik gedurende ons hele verblyf, wat verseker het dat ons alles gehad het wat ons nodig gehad het om te ontspan en ons tyd daar te geniet. Die kamer waarin ons gebly het, was pragtig versier, onberispelik skoon, en ongelooflik gemaklik. Die bed was 'n droom om in te slaap, met hoë kwaliteit linne wat 'n tikkie luuksheid bygevoeg het. Oor die algemeen was ons verblyf by 14 Tygerberg Country Estate niks minder as wonderlik nie. Die kombinasie van warm gasvryheid, gemaklike akkommodasie, en 'n rustige omgewing het dit 'n werklik onvergeetlike ervaring gemaak. Ek sou hierdie B&B sterk aanbeveel vir enigiemand wat op soek is na 'n ontspannende en aangename wegbreek. En baie dankie aan Anuke, Axel en Klara dat julle ons verwelkom het elke keer as ons terug kom van 'n avontuur af. Ons kan nie wag om terug te keer nie!

Lolly S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lolly S

We had a great stay even though it was short.

Very safe area and our host was very friendly.

Tiaan S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tiaan S

Perfek vir oornag.

Baie lekker en netjies.

Johan V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Johan V

Swembad was baie vuil.

Swembad was baie vuil.

Chelleese V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chelleese V

Amazing and relaxing.

Our stay was amazing! We felt welcome and safe. Very quiet area as well.

Mieke J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mieke J

Wow, wow en wow.

Dit was 'n amazing verblyf. Pragtige kamer en Werner en Francois is so vriendelik. Ons het werklik ons verblyf so baie geniet!

Letlhogonolo L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Letlhogonolo L

Pleasant, comfortable.

Werner was a beautiful and pleasant host. The house is warm, well lit, with amazing decor and art. We couldn't use the pool as it was raining, but the view from the deck is worth the stay.

Peter C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter C

Comfortable, peaceful, secure.

Warm, friendly hosts. Loved their 3 gorgeous well behaved Great Danes.

Gerrie K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie K

Vriendelike diens en baie mooi kamer.

Alles wat nodig is en meer vir 'n goeie oornag in Pretoria.

Nthabiseng M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nthabiseng M

Good.

I loved the place and I can recommend it to others.

Nina J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina J

Fantastiese gasheer met 'n baie goed ingerigte kamer, pragtige dekor en rustige atmosfeer.

Beslis 'n "weer bly" plek vir my. Veilig en rustig, maar tog sentraal genoeg vir my behoeftes gewees.

Leani P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leani P

Rustig, vriendelike diens met goeie aanbevelings vir restaurante. Pragtige verblyf.

Gasheer het mooi na ons gekyk. Heerlike ontbyt en slaapkamer, definitief waarde vir geld. Kunswerke deur gasheer self gemaak verleen daardie iets ekstra wat mens se verblyf uniek en onvergeetlik maak.

Lissette O - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lissette O

Aangenaam en baie rustig. Sal enige tyd weer daar bespreek.

Francois en Werner het ons op die hande gedra. Hulle is werklik baie gasvry.

Juan S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan S

Absolute privaatheid in die kamer self, en soos famielie verwelkom. Puik.

Die décor en algemene gevoel was warm en dit het gevoel soos 'n tuiste weg van die huis af.

Fanie G - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie G

Goeie waarde vir geld in 'n pragtige ligging!

14 Tygerberg Country Estate is beslis 'n adres om te onthou. Puik kamer, puik omgewing, puik diens, puik kontinentale ontbyt.

Jacques R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques R

Uitstekend.

Werner was baie gasvry. Sy plekkie is baie mooi. Ontbyt was uitstekend.

Ciska M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ciska M

Heerlike ontbyt en vriendelike gashere.

Aankoms was baie gemaklik en ons het dadelik tuis gevoel. Ons kon in en uit beweeg soos dit ons pas. Ons het lekker geslaap en heerlike ontbyt gehad die volgende oggend.

Ruan S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan S

Absoluut moeite werd, sal weer teruggaan.

Werner en Francois het ons so tuis laat voel ons het regtig 'n onvergeetlike naweek gehad. Die kos is hemels.

Tiaan S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan S

Dit was uiters fantasies gewees en kan nie wag om terug te gaan nie.

Ons sal enige tyd weer daar bly.

Bellina E - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bellina E

Our stay was magnificent.

Werner's hospitality is beyond measure. Our room and bathroom were clean and the bed very comfortable. The breakfast was exquisite.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons verblyf was manjifiek.

Werner se gasvryheid is ongekend. Ons kamer en badkamer was skoon end ie bed was abie gemaklik. Ontbyt was puik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ursula M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula M

Stunning place and such good hospitality.

Lovely stay and beautiful view to wake up too. Everything was so clean and tidy.

Annelien B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien B

Great plek en gasvryheid.

Het baie lekka gebly en sal definitief weer daar tuisgaan.

Vanaf
Vanaf R920
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R920
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tygerberg Country Estate 14, Tigerstraat, Shere, 0084, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiJ7hhvTIjGVELJQNfwN59Hz4H8kybuen5HhAUHy2i6yTaTO0hd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 14 Tyberg Country Estate Tiger Street 0084 Gauteng 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -25.7954 28.382

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang